Branderdraai

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R660-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Branderdraai
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Nie-terugbetaalbare skoonmaak- en wasgoedfooi van R660 word vereis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 word vereis. Die bedrag is terugbetaalbaar binne 72 uur vanaf die vertrekdatum sou alles in 'n ordentlike toestand gevind word met uitklok.
Rook is streng verbode. 'n R1000 boete sal gehef word.
Gaste moet hul eie swem-/strandhanddoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders, -kabels en -slimkaarte saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen matriekvakansie- of studentebesprekings word aanvaar nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Branderdraai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 850 per nag (plek vir 13)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za