Sandbaai  Akkommodasie by Branderdraai | LekkeSlaap
+23
+23

Branderdraai

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 13)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 16, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Branderdraai is die ideale onthaal-vakansiehuis en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaasstyl huis in Sandbaai, 7,5 km vanaf Hermanus. Branderdraai is 13 minute vanaf Hermanus en 5 minute se stap na die naaste strand.

Dié vakansiehuis is ideaal vir families of groepe vriende wat op soek is na 'n lekker wegbreek en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 2 sitkamers, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en 'n vermaakarea buite.

Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n ekstra enkelbed.

Die formele sitkamer het 'n kaggel en die tweede sitkamer het 'n ingeboude braai-area, pooltafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 12 mense en daar is ook 'n beskutte patio met 'n gasbraai, sondek en swembad wat gaste kan benut.

Gaste het toegang tot 'n kort paadjie na die strand en veilige parkeerplek vir 4 voertuie agter afstandbeheerde hekke. Die huis het 'n alarmstelsel, elektriese omheining, 24 uur-gewapende reaksie en WiFi is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Branderdraai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Branderdraai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Branderdraaistraat 16, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Branderdraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 13)
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 13)
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 16, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngSom7C5M0dOfz9miqDpiNTVzSl4pY3sEyC8Xb5Svv2YKhYQQJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (plek vir 13) 1 5 1 5 16 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41965 19.183863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za