Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 7

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas, asook al die breekgoed en eetgerei wat gaste mag benodig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Premium DStv.

Die woonstel het toegang tot 'n privaat strand minder as 50 m van die voordeur af, en daar is verskeie restaurante wat stapafstand van die eenheid geleë is.

Let asb. dat die eenheid dubbelverdieping is en dus trappe het.

Slaapplek

’n Bespreking by Branderkant 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Branderkant 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem