Wavecrest Akkommodasie by Brandersig Uitsig | LekkeSlaap
+29

Brandersig Uitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mimosastraat , Brandersig 19, Wavecrest , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Brandersig Uitsig is in Wavecrest, Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n TV met DStv wat gedeel word. Elke kamer het plafonwaaiers, ingeboude kaste en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gaste is welkom om hul eie standaard-DStv-dekodeerder saam te bring. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Daar is lieflike ingeboude braaigeriewe op die beskutte stoep.

Veilige parkeerplek word op die perseel in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Brandersig Uitsig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mimosastraat , Brandersig 19, Wavecrest , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mimosastraat , Brandersig 19, Wavecrest , Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ0HyFuomGh7j8cVzwi8oh1ir8sISlLTIGifQKSEO0UwmCiYbeN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Mimosa Street Brandersig 19, Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -34.029537216093 24.930036744879
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za