Brandwag Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brandwag Self-catering skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die oewer van die Oranjerivier, net 'n entjie se ry van Prieska af. Dié dorpie lê aan die voet van Doringberg en bied verskeie natuurlike en historiese trekpleisters.

Dié plaashuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kookgerei. Die leefarea het 'n TV met DStv en lugversorging, en lei na 'n stoep met 'n braai-area en etenstafel. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Trekpleisters sluit die Prieska Museum, Ria Huysamen Alwyntuin, Karoo Gariep-bewarea en Rolfontein Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Brandwag Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brandwag Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za