Bray's 2 Bed Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bray's 2 Bed Penthouse bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die area.

Die woonstel op die boonste verdieping het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede kamer het ’n koninggrootte-bed en toegang tot die tweede aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof, verskeie kooktoebehore en eetgerei. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea langsaan het ’n TV met ’n DVD-speler en DStv (Compact-pakket).

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike onderdak-swembad en goed toegeruste gimnasium in die gebou. Die gebou beskik oor 24 uur-sekuriteit, ontvangs, toegewese parkeerplek met afstandbeheertoegang.

Die perseel is naby die naglewe, restaurante, museum, Komjiestuin, en sowat 1,5 km vanaf Kunstekaap Teater en KIKS, 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront, om net ’n paar te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Bray's 2 Bed Penthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bray's 2 Bed Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false