LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bread & Barrel Bellville Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Bread & Barrel Bellville Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosterzee-straat 10, Bellville-Wes, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bread & Barrel Bellville Guesthouse is in Bellville geleë en bied gasteverblyf in 7 kamers met gemaklike slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Die kamers is almal ingerig met handgemaakte houtmeubels en met Franse wynvate versier. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. 'n Paar van die kamers het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat badkamer met 'n bad óf 'n bad en 'n stort vir elke kamer. Sommige kamers het ook TV's en almal het WiFi.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea, 'n eetarea en ontbyt en ligte middagetes en aandetes is beskikbaar op versoek. Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Let asb. dat Bread & Barrel Bellville Guesthouse 'n rookvrye instansie is en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Bellville bied 'n rits doendinge soos gholfspeel, fietsry, draf en besienswaardigede soos die Cool Runnings Toboggan-baan, die Happy Gardener Play Park by Stodels en verskeie winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Bread & Barrel Bellville Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Oosterzee-straat 10, Bellville-Wes, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bread & Barrel Bellville Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosterzee-straat 10, Bellville-Wes, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3UEBwq2gBv5QIW0RpMULYkjK4Afg5MiL5qt1LRctjMjEKYnxxk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 10 Oosterzee Street Bellville West 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.899457687215 18.60955072632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!