LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bread & Barrel Bellville Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Bread & Barrel Bellville Guesthouse

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Bread & Barrel Bellville Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Jacqueline F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline F
Besigheidsreis

Wonderlike, vriendelike en hulpvaardige gasvrou, Heidi, wat my verblyf regtig die moeite werd gemaak het.

As mens verby die baie donker, ietwat neerdrukkende dekor kan kyk, is Bread & Barrel goeie waarde vir geld.

Kobus U - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir 'n oornagbestemming.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Leefarea onder lekker knus en warm. Kamer en gange effe afgeskeep, maar skoon en het die nodigste. Vandag se reisigers wil TV kyk, maar nie op 'n rekenaarmonitor daar bo nie.

Jack v - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jack v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek moes by die ooghospitaal wees en Bread & Barrel is perfek geleë daarvoor. Die gastehuis het baie aandag nodig - dit kom oud en afgeleef voor. Die foto's op die webblad weerspieël nie die werklikheid nie. Daar was net een resensent se kommentaar op die webblad, en dié was positief. Op grond daarvan het ons bespreek. Die ontvangsdame was darem baie vriendelik en verwelkomend.

Anja S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het tuis gevoel. Beveel aan vir ander.

Ons het dit baie geniet. Die gasvrou was ongelooflik oulik, sal weer gaan.

Bread & Barrel Bellville Guesthouse's terugvoer

Beste Anja,

Baie dankie vir vir die komplimente! Ons harte klop vandag sommer 'n bietjie lekkerder. Sal so lekker wees om nog gaste soos jy te kan ontvang.

Groete,
Marion

Bread & Barrel Bellville Guesthouse
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosterzee-straat 10, Bellville-Wes, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3UEBwq2gBv5QIW0RpMULYkjK4Afg5MiL5qt1LRctjMjEKYnxxk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 10 Oosterzee Street Bellville West 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.899457687215 18.60955072632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!