Breakaway Apartment
Opsomming van Resensie
Chantal B - Mei 2022
Gemiddeld
Peaceful.
Heather A - Jan 2022
Gemiddeld
Thank you for your friendly service.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Heather. Ek waardeer jul vriendelike woorde.
Kom kuier gerus weer.
Wilanie G - Jan 2022
Gemiddeld
Baie netjies.
Elmarie J - Jan 2022
Gemiddeld
Baie geniet en naby alles - kan orals heen loop.
Lettie M - Des 2021
Gemiddeld
Lekker gebly.
Davern C - Des 2021
Gemiddeld
DStv het outomaties net na 11 uur afgeslaan terwyl daar na 'n fliek gekyk was.
Erika S - Des 2021
Gemiddeld
Sakpas verblyf in prima omgewing.
Nolan S - Nov 2021
Gemiddeld
Baie bekostigbare tog luukse en gerieflike verblyf in 'n puik, beeldskone en rustige Weskusdorpie.
Lees meerJohn V - Okt 2021
Gemiddeld
Two night stay midweek.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Ons probeer om die oornagkamer so gerieflik moontlik te maak. Die gaste verwelkom die bekostigbaarheid daarvan.
Altyd welkom om weer te kom kuier. Probeer volgende keer Breakaway, die groot eenheid.
Dalina
Bennie M - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlike, gerieflike oornagkamer.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe en vriendelike terugvoering. Dit word waardeer.
Kom kuier gerus weer hier op Yzerfontein.
Groete,
Dalina
Elzabe D - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike gasvryheid. Stil en veilige omgewing.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike en waarderende terugvoering, Elzabe. Ons kyk uit na jul volgende kuiertjie by Breakaway. Groete, Dalina.
Frederick B - Feb 2021
Gemiddeld
Really enjoyed it, close to beach with a lovely view.
Breakaway Apartment se terugvoer
Thanks for your kind and positive review on Breakaway. Looking forward to your next visit.
Estelle S - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie, Estelle. Ek waardeer regtig jul vriendelike terugvoering. Ons kyk uit na jul volgende kuier.
Dirk C - Nov 2020
Gemiddeld
Goed toegerus. Stil en netjiese plek. Met spesiale aanbieding uitstekende waarde vir geld.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Dirk. Dit word waardeer. Kom kuier gerus weer.
Dalina
Steven V - Nov 2020
Gemiddeld
Was aangenaam en ek het myself geniet.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer oor Breakaway. Dit word waardeer. Ons kyk uit na 'n volgende kuiertjie.
Marcellus F - Sep 2020
Gemiddeld
Peaceful living with ocean view.
Breakaway Apartment se terugvoer
Thanks for your kind review of Breakaway. We really appreciate your positive remarks. Hope to welcome you back in the future.
Regards,
Dalina
Rachelle B - Aug 2020
Gemiddeld
Het 'n wonderlike naweek van rus gehad saam met my vrou en dogter.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde oor Breakaway. Dit word waardeer. My grootste beloning bly altyd die tevredenheid van my gaste. Dit sal baie lekker wees om julle weer te ontvang.
Groete, Dalina
Anne V - Aug 2020
Gemiddeld
Baie gasvry en netjies.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jul hier by Breakaway te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Dalina
Mia O - Feb 2020
Gemiddeld
Lieflik, gemaklik, netjies en net wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap/oornagverblyf.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike resensie oor die oornagkamer. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sterkte vir Meimaand.
Dalina
Daleen D - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelike home away from home.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Daleen vir jou vriendelike woorde. Dit was vir my ook 'n groot lekkerte om jul hier te kon ontvang. Maak weer so!
Groete van Yzerfontein
Dalina
Dawid K - Jul 2019
Gemiddeld
Baie volledig toegeruste woonstel.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Dit was baie lekker om jul hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer en sommer vir langer.
Groete,
Dalina
Lizette L - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Breakaway Apartment se terugvoer
Goeie dag Lizette
Baie dankie vir julle gawe terugvoering. Vir ons was dit ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Maak weer so.
Dalina
Henk L - Jun 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik by Breakaway Apartment gekuier, en dit is baie gerieflik geleë!
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul waarderende terugvoering. Dit was regtig lekker om jul te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Dalina
Vanessa T - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoering Vanessa. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Ek kyk uit vir 'n volgende besoekie.
Groete
Dalina
Anna-mart V - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Anna-mart! Ek waardeer die vriendelike en positiewe terugvoering. Dit was heerlik om jul te leer ken en hoop om julle gou weer hier by Breakaway te ontvang.
Groete,
Dalina
Betsie T - Nov 2018
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en privaat.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Betsie vir jou gawe en positiewe terugvoering. Dit was regtig aangenaam om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Weskusgroete,
Dalina
Elaine S - Sep 2018
Gemiddeld
Baie goed toegeruste plekkie, met spesiale aandag van Dalina.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Elaine. Ek waardeer dit. Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Dalina
Glenda V - Aug 2018
Gemiddeld
High standard of accommodation.
Lees meerBreakaway Apartment se terugvoer
Dear Glenda,
I really appreciate your kind and positive review. It will be great to have the Aussies back in the future.
Kindest regards,
Dalina
Lizanne T - Aug 2018
Gemiddeld
Baie gemaklike verblyf, met mooi uitsig en alles wat jy nodig het.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie, vir jou vriendelike terugvoering Lizanne. Ek waardeer dit. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Dalina
Annette L - Apr 2018
Gemiddeld
Dis 'n uitstekende blyplek, ten volle toegerus en baie gerieflik.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Annette, vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit. Dit is altyd heerlik om gaste soos julle te kan ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Hendrika B - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Hendie. Dit was regtig heerlik en 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer op Yzerfontein en natuurlik by Breakaway. Dit sal net lekker wees.
Sandra M - Okt 2017
Gemiddeld
Onvergeetlik.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Sandra vir jou vriendelike en positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle so tuis en gelukkig kon wees by Breakaway. Gaste se tevredenheid is my grootste beloning. Kom kuier gerus weer.
Sonet L - Aug 2017
Gemiddeld
Kan met 'n oop gemoed Breakaway aanbeveel vir iemand wat 'n rustige plekkie soek.
Breakaway Apartment se terugvoer
Ek waardeer julle pragtige en positiewe terugvoering, Sonet. Baie bly ons kon ons stukkie hemel met julle deel. Kom kuier gerus weer by Breakaway! Dalina
Leila F - Mrt 2017
Gemiddeld
Well situated, neat, comfortable and good value for money.
Breakaway Apartment se terugvoer
Baie dankie Leila vir die baie positiewe terugvoering. Dit was regtig aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer op Yzerfontein ! Wat van blommetyd ?
Dalina
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12