Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 15 resensies vir Breakers Accommodation
Netheid
2.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Debbie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V
Saam met vriende

Ons het egter 'n goeie tyd gehad en lekker gebly.

Daar is paar goedjies wat aan gewerk moet word. Die stort lek water by die stortkop. Die toilet flush nie met die handvatsel nie. Die deksel moet gelig word en die toilet self flush. Die sleutel van die skyfdeur het gesukkel om in die gaatjie te gaan. Ek moes dit forseer en was bang dat die sleutel sou breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakers Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Die stort en toilet was reg, daar was 'n familie van 5 mense voor julle daar.
Dit kan gebeur met gebruik.
Sal aandag gee. Skuifdeur-slot is nuut en werk, dit is wel styf.

Breakers Accommodation
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle T
Gesin met tieners

Bly weg!

Die foto's op die webwerf is baie misleidend. Toe ons opdaag was daar niemand daar nie. Ons het die eienaar geskakel wat ons aangesê het om terug te ry en die sleutels by 'n ander persoon te gaan haal. Na 'n op en af geryery en klomp oproepe het ons uiteindelik die sleutels gekry. Die eenheid self is baie vuil en verwaarloos. Die wasbak in die kombuis was geblok, die wasbak in die badkamer het geen water in die krane gehad nie en die toilet het nie gespoel nie. Daar is geen werkende buiteligte nie en die geyser was afgeskakel. Niemand het enige van die bg aan ons genoem nie en my man moes met 'n flitslig probeer vasstel waar die geyser aan- en afgeskakel moet word. Die kombuis is uiters swak toegerus en die borde, glase, messe en vurke is vuil en stukkend. Daar was slegs 'n besem in die eenheid gelos met 'n dam water voor die deur alhoewel dit ten tyde van ons aankoms nie gereën het nie. Ons het die volgende dag vasgestel dat die toiletpyp agter die eenheid lek en die water dan van daar af opdam. Die badkamer het geen deur aan nie. Daar is 'n water krisis aan die Suidkus, maar weereens het niemand dit aan ons genoem nie. Daar is geen voorsiening gemaak vir addisionele water nie en ons moes water koop toe die krane opdroog. Die area om die swembad is uiters verwaarloos en vuil. Ons moes 'n emmer en 'n mop koop om skoon te maak, asook papierborde, glase, messe en vurke en 'n losstaande buitelig. Die enigste voordeel van hierdie eenheid is die ligging. Dit is pragtig met 'n see-uitsig en 'n kort stapafstand na die rotse toe. Alhoewel ons die eienaar gekontak het rakende die probleme het hy ons glad nie geantwoord of enige poging aangewend om iets daaraan te doen nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma D
Gesin met klein kinders

Met 'n paar klein dingetjies sou hierdie 5-ster wees.

Goeie ligging, maar die eenheid voel bietjie soos iemand se agterplaas. Ou skoene en klere hang oor Wendy-huise. Die eenheid self is oulik met goeie spasie vir 'n gesin met kleintjies, maar borde, messe en vurke pas nie en die kombuis is nie ten volle ingerig nie. Ons moes self panne, kombuisskêr, ens. koop. Die eienaars was vriendelik, maar kon meer kommunikeer het oor dae wat hulle grassny, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Verwelkoming was goed. Die feit dat ons so naby die strand gebly het was asemrowend. Kon elke oggend oo die strand gaan stap. Die diens is 100 uit 100. Daar was altyd iemand op diens indien ons enige iets nodig gehad het en niemand huiwer om mens te help nie. Ons motor het gebreek en moes in vir herstel. Die eienaars het regtig die ekstra myl gegaan om die druk van ons skouers af te neem sodat ons die vakansie kon ontspan. Sonder hulle sou ons heeltyd gefokus het op die herstel van die motor i.p.v. ons vakansie. Die motor was by die handelaar en ons kon terselfde tyd steeds ons vakansie en selfs meer geniet danksy die wonderlike diens. Ons was selfs gesê om die laaste aand op die huis daar te spandeer a.g.v. die motor wat nie gereed was nie. Hulle kyk baie mooi na hul gaste. Enige tyd sal ons iemand aanbeveel om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakers Accommodation se terugvoer

Thank you,glad that you people enjoy your holiday.

Regards,
Deon

Breakers Accommodation
Charl D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charl D
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay, despite Port Edwards water supply problem.

The unit we stayed in has a great view. If the owners install a bathroom door, supply a bigger fridge and ensure water supply by installing a JoJo tank due to municipal water supply problems the place is a fisherman's dream.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakers Accommodation se terugvoer

Thank we are working on it all the time.

Breakers Accommodation
Hadrian S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hadrian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beach and sea view from the bedroom, ideal for two people on holiday.

The only short comings was the shower which had very low pressure and there is no door to the bathroom for privacy. The view of the ocean is great as well as the beach. All the basic things are there in the venue to have a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faye G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faye G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location at a great price.

Take your own braai grill, as their's is too badly rusted. No Aircon but there are two fans. Unfortunately both fans do not work. Cleaner only came in on Friday, so clean on booking in, no cleaner for rest of stay. TV snowy to the point we couldn't use it. Pictures were of best apartment so ask for pictures of your unit before booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 1 nag.

Glad nie smaakvol ingerig nie ─ bont beddegoed en gordyne. Gordyne en plafon in stort is gemuf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Arlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend! Onnet en verwaarloos.

Kombuisdeure hang oop, skarniere werk nie. Elektriese konneksies maak jou bang, party oop. Geen slaapkamerdeur. Slotte van voor- en agterdeur is stukkend. Tuin is verwaarloos en gras was lank. Die stoof lyk so sleg, dit moet gesien word om te kan glo. Boonop staan gasbottel langsaan, wat nie volgens regulasies is nie. Koffiebekers was vuil. Bedkassie voor bed is stukkend en bedlamp werk nie. Net 'n grillerige plek waarteen ek ander wil waarsku. Die foto's op die internet is baie slim geneem en misleidend. Ek het foto's geneem om my bewerings te staaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Would recommend it to all my friends and family.

We had an awesome time! Service was friendly and efficient. We will be returning in December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krish H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krish H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay

I had a wonderful stay at Breakers. For me it was the ideal getaway from my busy schedule. It was very relaxing. The beach was just a stones throw away and it was just peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Indhrin G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Indhrin G
Gesin met klein kinders

Enjoyable

An enjoyable venue & neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a pleaseant stay

Our stay was more then we expected. It was the place to be - very serene and peaceful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulene J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ulene J
Gesin met klein kinders

Satisfied

I would suggest that the owners maintain the place better, i.e, keep the grass short, clean the sliding door, main gate was not working, door locks were broken/worn, state that only SABC and E-tv channels can be viewed so people can take their own smart cards.r Other then that we had a wonderful stay I would defnitely go back, the view was exceptional, very nice calm environment, refreshing, stimulating and a very nice family outing it was indeed.r r

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f89a83099613fc88449941c5779c2ee093a7fa866f3f149271119966ae27030d466de5948dd69a9b0967bdca78857ce77f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 15 5 1 4 48 9th Avenue Doc Wilson 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.065304669107 30.217203497887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem