Breakers Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Breakers Beach House is 'n lieflike strandhuis met 7 slaapkamers reg bo die trappies na Llandudno se pragtige strand. Dié gesinshuis is in 1985 gebou en het 'n aparte woonstelletjie vir privaatheid. Dis die ideale plek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n strandvakansie.

Die huis het 7 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n sitkamer.

Die lekker tuin is die ideale speelplek vir kinders. Gaste kan swem, sonbaai, braai en die pragtige uitsigte oor Llandudno se strand van die dek op die tweede verdieping af geniet. Die huis is ideaal geleë om 'n rustige strandatmosfeer te skep. Llandudno se strand is bekend vir lyfplankry en branderplankry.

Llandudno skuil in 'n rustige baaitjie met 'n pragtige strand. Daar is nie winkels in die dorp nie en dit maak dit privaat en eksklusief. Kampsbaai en Houtbaai is 10 tot 15 minute weg en dit het 'n verskeidenheid kroeë, restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Breakers Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breakers Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 877 per nag (plek vir 13)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]