LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breakerview Bay Trafalgar | LekkeSlaap
+28

Breakerview Bay Trafalgar

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Breakerview Bay Trafalgar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ilze S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met tieners

Blisfull and Highly recommended.

Overlooking blue vlag beach. Perfect for morning walk or a beach day. Location close to all major attractions.

Daphne P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful & enjoyable.

A very comfortable apartment in a beautiful, peaceful environment. Friendly & helpful communication with the owner & caretaker. Highly recommended!

Louis T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Kan nie wag om terug te kom nie.

Breakerview Bay Trafalgar's terugvoer

Beste Louis

Dit was 'n voorreg gewees om julle te kon akkommodeer.

Ek is baie bly julle het dit netjies en aangenaam gevind. Ons streef daarna om dit so huislik moontlik te maak.

Julle is enige tyd welkom om weer te gaan.

Groete,
Susan

Breakerview Bay Trafalgar
Iris L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely and peaceful. Breathtaking view of the ocean and beach.

A home away from home. Clean, well equipped and easy access to the beach. Unexpected but friendly attention from the owner to ensure we had arrived safely and were comfortable.

Melanie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Heerlik gebly en gekuier baie dankie.

Die plekkie is lieflik geleë met 'n pragtige uitsig oor die see, binne stapafstand van 'n lieflike blouvlagstrand. Wooneenheid is baie netjies en gemaklik ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike kuier en verblyf. Die hele Travalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bos-liefhebbers asook see-liefhebbers.

Naómi K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naómi K
Gesin met klein kinders

Fantasties! Soos my eie huis gevoel.

Dit was ’n heerlike vakansie. Die plek is skoon en netjies. Ons het werklik bederf gevoel. Baie dankie Susan vir jou uitstekende diens en al die bederf met tot die fynste detail van handewasseep in die badkamers. Al die skoonmaakmiddels. Die plek is so mooi. Ons het elke oomblik benut om op die stoep te sit en die pragtige see uitsig te geniet. Bo ons verwagtinge bederf! Baie dankie.

Breakerview Bay Trafalgar's terugvoer

Naomi en haar familie was werklik baie aangename gaste en dit was 'n voorreg gewees om hulle te kon akkommodeer.

Naomi, ek is so bly julle het dit so opreg geniet en waardeer. Julle is meer as welkom om weer besoek af te lê.

Breakerview Bay Trafalgar
Kobus C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Dit was 'n uitmuntende vakansie. Wat 'n voorreg om op die stoep te staan en die walvisse en dolfyne in die see te sien speel.

Ervaar die rus en vrede met 'n wonderlike see-uitsig en 'n pragtige strand.

Breakerview Bay Trafalgar's terugvoer

Wat 'n voorreg om sulke wonderlike gaste te kon ontvang. Ek waardeer die gradering en glo dat ons julle binnekort weer gaan verwelkom.

Breakerview Bay Trafalgar
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brooke Gardens 1, Eenheid 19, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIaQCKONOUMBEfqURgcCF1euvWEyxS8xx4COHVbW1xKnz5QEtq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 6) 7 5 1 5 1 Brooke Gardens Unit 19 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-14:00 09:00 -30.953519404424 30.300690730827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!