Clarendon Marine Akkommodasie by Breaking Waves | LekkeSlaap
+18

Breaking Waves

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeweg-rylaan 43, Kinibaai, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Breaking Waves is 'n lieflike selfsorgstrandhuis, net 'n paar minute se stap vanaf die goue swemstrande in die prentjie mooi dorpie Kinibaai in Port Elizabeth. Die huis is in 'n stil straat, reg op die strand geleë. Gaste kan gerieflik deur die groot tuin stap na die privaat paadjie wat na die strand lei. Verder langs die strand is daar nog 2 swemsloepe.

Breaking Waves bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel 'n tweede volle badkamer. Die beddens is met 100%-kantoenlinne opgemaak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorggebruik en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, kombuisgereedskap, potte en panne. Die eetarea het 'n houteetkamertafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 'n groot TV met volle DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n aparte vermaakarea met ingeboude binne-braaigeriewe en 'n kroeg met stoele.

Die leef- en vermaakarea bied toegang tot 'n groot, lieflike dek met 'n klein, verhitte swembad en sonstoele wat oor die see uitkyk. Die perseel word beskerm deur 'n alarmstelsel wat verbind is aan 'n privaat plaaslike sekuriteitsfirma. 'n Afstandbeheerde dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Breaking Waves sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Breaking Waves
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seeweg-rylaan 43, Kinibaai, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Breaking Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeweg-rylaan 43, Kinibaai, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDA2NWQ1LTA0N2QtNGFlNy05OTY5LWI0ZmU2YzRlMzk0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 43 Seaway Drive Kini Bay 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0196834 25.3753614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za