Glentana Akkommodasie by Breathe Beach House | LekkeSlaap
+12

Breathe Beach House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderstraat 2, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breathe Beach House is teen die seefront in Glentana. Dié gastehuis bied 'n ononderbroke uitsig oor die Indiese Oseaan en word deur fynbos omring.

Verblyf word in 4 elegante kamers in 'n 450 m²-huis gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad.

Daar is 'n gemeenskaplike area met mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Alle selfsorggeriewe is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Glentana is oos van Groot Brakrivier en sowat halfpad tussen Mosselbaai en George. Dié pragtige kusdorpie is bekend vir sy strande met fynbosheuwels. Daar is ook verskeie Melkhoutbome, wit strande en rotsagtige koppies.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Branderstraat 2, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderstraat 2, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvCaGI5u9hzv3qTPK55KOBgA9R1R7EuLVCZsyvmXgsH3UaMU6M1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R935  per nag (plek vir 2) 2 Brander Street Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.049955269663 22.308767200646
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za