Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam Breathtaking House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Clanwilliam Dam Breathtaking House bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers en 'n ruim solder-area met 'n dubbelslaapbank (geskik vir 'n kind) en 'n ekstra enkelbed.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 onderste kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die solder-area het 1 slaapbank vir kinders en daar is 'n ekstra enkelbed. Op die onderste verdieping is daar 'n TV met DStv (Easy View - geen sport), maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Langsaan die huis is 'n dubbelverdiepingkothuis met slaapplek vir 2 volwassenes in die solder-area. Die onderste verdieping het 'n dubbelslaapbank vir 2 jong kinders en ’n enkelbed. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Die kothuis kan saam met die huis gehuur word teen 'n ekstra koste (doen navraag).

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die leefarea het ook gemaklike sitplek en 'n eetarea met 'n eetkamertafel en 8 stoele.

Die huis het 'n swembad, groot patio's en balkonne met beeldskone uitsigte oor die dam. Daar is braaigeriewe en 'n lapa, asook onderdakparkeerplek vir motors en bote op die perseel.

DIe huis is omhein en het 'n alarmstelsel.

Beddegoed en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Clanwilliam Dam Breathtaking House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Clanwilliam Dam Breathtaking House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Dam Breathtaking House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2110, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNDMzM2I0LTk5YmUtNDIxYi1hMjc2LTRkNGZkMWY5ZTcyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 2110 Hennie Du Plessie Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.199535834146 18.891029869173