Bredasdorp Gem

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bredasdorp Gem is in Bredasdorp geleë, net 5 minute van die winkels en middedorp af en 15 minute vanaf Arniston en Struisbaai.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-kothuise: Bredasdorp Gem 1 en Bredasdorp Gem 2.

Bredasdorp Gem 1 het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en slaapbank in die sitarea. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n lieflike stoep met braai-area.

Bredasdorp Gem 2 het 1 slaapkamer met 'n driekwartbed en badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die leefarea het 'n opplan-kombuis, sekere DStv-kanale en 'n enkelbed. Daar is 'n onderdak stoep met braaigeriewe.

Bredasdorp is 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Bredasdorp-besoekers kan 'n verskeidenheid doendinge in die natuur geniet, en daar is ook kulturele en historiese besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bredasdorp Gem gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za