LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bredasdorp Square | LekkeSlaap
+14

Bredasdorp Square

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Op die hoek van Lang- en Claredonstraat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bredasdorp Square skuil in die hartjie van Bredasdorp met sy grasieuse Victoriaanse geboue wat dateer uit die 1890's en 'n dorpsplein met pragtige tuine.

Ons het slaapplek vir 10 gaste in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. En gaste het toegang tot 'n kaggel.

Stewige ontbyte word in die eetkamer voorgesit en ligte middagetes kan op die sonstoep met sy uitsig oor die dorpsplein en die roostuin genuttig word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Bredasdorp Square
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Op die hoek van Lang- en Claredonstraat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bredasdorp Square het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Op die hoek van Lang- en Claredonstraat, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlODgxZjk5LWVhM2QtNDkxOC1iYWUzLTY3NjE0NTJkYjEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 cnr of Long and Claredon Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.531754706592 20.038668215275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!