Breede 201

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Breede 201 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Breede River Lodge, sowat 5 minute vanaf Witsand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en is op die onderste vloer. Die solderslaapkamer word bereik via die trappe. Daar is ook ’n aparte gastebadkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die grondvloer het ’n oopplan-leefarea met ’n kaggel en kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n onder-die-toonbank oond, ’n elektriese stoof, yskas, mikrogolfoond, eetarea en ’n skottelgoedwasser. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die woonstel het ’n stoep wat na die suide front en dit lei na die sitarea. Die stoep bied gedeeltelike uitsigte van die Breederiviermonding. Die noordelike kant bied ’n klein omheinde tuintjie met ’n buitebraai. Daar is parkeerplek op die perseel. Die lodge kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, kroeg, restaurant en ’n hawe. Kinders jonger as 6 jaar word nie aangeraai nie a.g.v. die steil trappe wat na die solder lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Breede 201 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breede 201 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za