Witsand Akkommodasie by Breede 204 | LekkeSlaap
+12
+12

Breede 204

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Breede 204 is in die Breede River Lodge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-duplekswoonstel met uitsigte oor die Breederivier.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n balkon op die grondvloer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die boonste verdieping en bied toegang tot 'n houtbalkon vanwaar gaste die rivieruitsig kan geniet. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders in die leefarea.

Die Breede River Lodge het 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n klein hawe en 'n gemeenskaplike swembad. Vasmeerplekke is beskikbaar en dit word deur die beheerliggaam gehef. Die woonstel het trappe na die boonste verdieping en is nie geskik vir bejaardes of kinders nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede 204 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Breede 204
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede 204 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc13icGU6mE4fervra1MzNtvoAIWwG1K0gZl83HknOzXrfZ9A9D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396344741435 20.826788965394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za