Malgas Akkommodasie by Breede Annie | LekkeSlaap
+13
+13

Breede Annie

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Infanta-weg 408, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Breede Annie bied is 'n dubbelverdiepinghuis net 50 m vanaf die Breederivier. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 dubbelkamers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied toegang tot die rivier oorkant die straat via 'n sleephelling. Die sleephelling is baie steil en dit laat slegs bote ter water tydens hooggety. Groter bote kan by Riverine of die Malgaspont ter water gelaat word.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, met 'n slaapbank, matras en 'n ekstra enkelbed teen 'n addisionele koste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en strek oor die hele boonste verdieping. Dié kamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het 'n sitarea, terras, oopplan-kombuis, kaggel en buitebraai-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, addisionele vrieskas, stoof, mikrogolf, ysmasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Verder is daar 'n TV, CD-speler en 'n DVD-speler. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, hardeskerm met flieks of draagbare WiFi saambing.

Daar is reënwater om te drink en mee te kook. Die ander water kom van die rivier af en het 'n bietjie sout in. Gaste moet asb. hul eie gebottelde water saambring. Neem asb. kennis dat kos, drinkgoed, handdoeke en toiletware nie voorsien word nie, so gaste moet asb. hul eie saambring. Gaste moet ook sonbrandroom, 'n sonhoed en muskietweerder saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede Annie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2 Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xKinderbank vir 2
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Breede Annie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cape Infanta-weg 408, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede Annie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Infanta-weg 408, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7f3ecd6021eda85424ad80b831e0c3f460268b61a46d9756640980c98ad49dbf57ac8dde0da5944ef7e3b659436c1822a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 408 Cape Infanta Road Malgas 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -34.350762284576 20.593854139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za