Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede View Holiday Home

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 110

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Breede View Holiday Home
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marcel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B
Saam met vriende

We will be back.

We had a fun long weekend. The house is in a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi en gerieflik.

Dit was amazing. Ons gaan vir seker teruggaan. Verlief geraak op Witsand en die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie B

Dit was lekker. Ons toer deur die land.

Die plek was goed niks verkeerd nie. Die manne het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mart E
Saam met vriende

Pragtige uitsigte.

Skoon, veilig en werklik wonderlike uitsig vanuit elke vertrek, Lieflike linne en kussings en gordyne, goeie kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breede View Holiday Home se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay at Breede view holiday home and thank you for such a lovely review.
We hope you will visit Witsand again soon.
Kindest
Owen and Helen

Breede View Holiday Home
Astrid J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid J
Gesin met tieners

Lieflike verblyf met mooiste uitsig.

Ruim slaapkamers, 'n heerlike groot stoep met braai. Uitsig oor Breederivier en see vanuit meeste vertrekke. Tafeltennisblad 'n absolute bonus. 'n Rustige omgewing. 'n Lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans L
Gesin met klein kinders

Lekker.

Genoeg slaapplek. Genoeg badkamers vir almal en toilette. Net toaster wat 1 kant gewerk het wat foutief was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O
Saam met vriende

Daar is genoeg badkamers en toilette op die onderste en boonste vlakke om 'n groep besoekers te akkommodeer. Ons het die verblyf heel gerieflik gevind.

Die ligging is pragtig! Om heeltyd die rivier te kan sien is 'n bonus. Dit is effe moeilik met die kombuis bo en steil trappe vir ouer persone, maar nadat ons uitgepak het was laasgenoemde vinnig weer vergete. Ek is nie seker dat die verblyf geadverteer kan word as verblyf vir meer as 8 persone nie, aangesien mens deur een kamer moet stap om by 'n ander kamer (met drie beddens) uit te kom. Laasgenoemde mag nadelig wees vir vreemdelinge, maar voordelig vir 'n paartjie met kleiner kinders ('n familie). Ter opsomming egter 'n heerlike vakansiehuis wat ons graag weer sal bespreek. Die boonste braai-area is beslis 'n aanwins. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renee D
Saam met vriende

Goeie ligging, lekker ruim huis.

Beddens in party kamers swak, asook matrasse. Kombuisgeriewe is swak, kort potte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gouwa G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gouwa G
Gesin met klein kinders

Family Holiday.

We were penalised for not recycling when there was no clear signage, no necessary bins provided, no clear communication. This was a totally unexpected and unacceptable penalty for not being properly informed. It's not about the money, but rather about the principle. We gave R500 breakage and only received R400 back. We never leave any place dirty and we placed all the dirt in a black bag. The grass was cut while we were there and the children were playing outside, the one toilet light was fixed the next day, the kitchen chair was faulty and my sister fell through it, the beds in the last two back rooms were terrible and hard and we couldn't sleep as the bedding was itchy. This was supposed to have been checked prior to check-in not during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breede View Holiday Home se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We hope you managed to enjoy the view over the Breede River despite all the problems you encountered.
We manage several holiday homes in Witsand - and we put signs up in all the houses to request recycling to be done as part of our Sustainable Tourism Initiative. There is a large blue bin by the braai with recycling written on it. The sign also says that we will deduct R100 for not recycling - because of the extra work it involves for our cleaning team.
Had you mentioned any of the other problems during your stay - we would of attended to them immediatly - However, we have rectified the problems now - and thank you kindly for pointing them out to us.

Breede View Holiday Home
Minette B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette B
Saam met vriende

Lekker huis, sorg net vir ekstra swartsakke en toiletpapier asseblief.

Die huis is heerlik, maar kort 'n goeie skoonmaak. Spinnerakke orals. Vir 'n huis waar 11 mense kan slaap is een rol toiletpapier in 'n badkamer te min, so ook die swartsakke vir die kombuis. Dit moet by die prys ingesluit wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breede View Holiday Home se terugvoer

We are thankful for your review. Thank you very much.
This time of the year in Witsand cobwebs literally appear overnight. However, we will do our best to ensure the house is cleaned better.
Just a reminder that the house is offered as a self-catering unit so we supply initial amenities such as toilet paper and black bags but then the guests are required to purchase their own if more is required.
Kind Regards

Breede View Holiday Home
Lucille R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie netjiese, skoon huis met 'n pragtige uitsig. Ons was net 2 mense, maar die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende vir 'n lekker lang seevakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met vriende

Goeie ligging.

Plek het goeie ligging. Die akkommodasie benodig dalk 'n bietjie opknapping. Daar is nie genoeg borde vir 10 mense nie. Drie van die kamers se beddens is redelik afgeleef. Die plek word aanbeveel, maar nie as jou standaarde hoog is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carelia S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Familie-naweek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad vir my ma se verjaarsdag. Daar is baie spasie en die kombuis is baie goed toegerus! Ook baie badkamers! Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan die jetty vir visvanggeesdriftiges.

Dankie vir die vriendelike ontvangs, lekker naby vir visvanggeleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand H
Saam met vriende

Pragtige uitsig oor rivier en monding van Breederivier en stapafstand vanaf die water sou jy wil visvang.

Die huis het beddens vir 'n groep van 8 of minder enkelpersone, asook genoeg toiletgeriewe sonder dat gedeel hoef te word. Ook goed vir een of twee families wat saam naweek of vakansie wil hou. 'n Binne-braaiplek sou goed gewees het, siende dat bestaande braaigeriewe op eerste vloer op die oop balkon geleë is en die wind dit baie ongemaklik maak om daar te braai. Daar is wel 'n braaiplek op grondvlak, maar aan die agterkant van die huis met geen uitsig oor die pragtige riviermonding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Dit was absoluut wonderlik!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Daar is alles wat mens kan nodig kry. Die views is absoluut asemrowend. Dit is baie naby aan die see. Ons het die tafeltennis baie geniet! Die DStv het net nie gewerk nie (boodskap was dat die sein te swak was). Ek sal enige tyd weer plek hier bespreek! As jy wil ontspan en wegkom van alles, bespreek plek hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansieverblyf.

Ons het vir 10 dae in Breede View huis gebly. Ons was slegs twee mense dus het ons net een deel van die huis benut. Die huis is reg langs die rivier geleë met 'n baie mooi uitsig op die pier en die rivier. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat baie gemaklik geslaap het. Daar is twee restaurante en twee winkels op Witsand wat alles te koop aanbied wat mens benodig. Witsand is 'n hengel paradys vir enige volbloed hengelaar. Ons sal baie graag weer terug wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

Ruim, gerieflik en baie goed geleë.

Ons was 5 volwassenes met 5 klein kindertjies (ouderdomme 2, 3, 6, 6 en 8 jaar oud). Baie gerieflike huis - 3 badkamers oorgenoeg vir wanneer verskillende gesinne saam daar gaan kuier. Ook nooit gevoel dat ons oor mekaar se voete val nie - 2 leefareas ideaal sodat kinders darem bietjie apart van volwassenes kan kuier. Braai op dek buite baie lekker en naby kombuis en leefarea. Sal beslis weer daar wil gaan bly! Pooltafel, tafeltennisblad en kaartspeletjies was alles baie lekker vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breede View Holiday Home se terugvoer

Thank you so much, for your great review. We hope to see you again.
Kind regards,
Owen and Helen

Breede View Holiday Home
Vanaf
R3 340
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 340
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 340
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadiestraat 2, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5de18e2d1c91bdf4927584429a68c6e423a1604bf6502966ffb8388cc0541db169f15b55da5db95dafc20bbe1daf14c3250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 340 per nag, vir 11 mense 19 5 1 5 2 Kadie Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396638 20.835064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem