LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breekwal Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Breekwal Gastehuis

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N7, Breekwal Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Breekwal Gastehuis is tussen Clanwilliam en Klawer geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers en oornaggaste. Dis op 'n werkende plaas tussen die wingerde geleë.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het lugversorging vir warm somersdae, en verwarmers vir die koue dae. Daar is 2 badkamers waarvan een aan die hoofslaapkamer is.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n binnebraai en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV, 'n USB-radioluidspreker. Volledige DStv is teen minimale ekstra bedrag beskikbaar.

Daar is 'n alarmstelsel in die huis en oorgenoeg parkeerplek langs die huis. Die verblyf is ook omhein en is dierevriendelik. Kinders onder 2 jaar bly verniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Breekwal Gastehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Breekwal Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • N7, Breekwal Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breekwal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N7, Breekwal Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQpOZnvLXcXvu1JH2Al3YpZ6vg0poNJwgUbKP2S6EqAo5VItpYb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 5 persone) 9 5 1 5 N7 Breekwal Farm 8147 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -31.955757770125 18.723760622389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!