Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Blue

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Brenton Blue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dries V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik fasiliteite en uitnemende gasvryheid.

Yolanda was altyd vriendelik en gasvry. Die verblyf was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizo S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and Yolanda took care of us and she was lovely.

The only thing that needs to be made clear is that the property only offers continental breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Hi Lizo,
Thank you for staying with us. We do state on our site that we serve Continental breakfast but thanks for the advice.
All the best.
Kind Regards,
Yolanda

Brenton Blue
Christina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon. Met super vriendelike gasvrou Yolanda. Alles reg en in plek.

Die Beachcomber-kamer was 'n plesier om in te bly. Genoeg hangers en pakplek. Klein besonderhede wat baie beteken. Yolanda het uit haar pad gegaan om al die nodige inligting van area en eetplekke vir ons te gee. Puik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Christina julle is altyd welkom by ons. Dankie dat julle sulke maklike game gaste was.
Groete
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Anita B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en waarde vir geld.

Rustige atmosfeer, vriendelike eienaar wat die ekstra myl loop, netjiese fasiliteit en allerheerlikste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie Dankie.
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons.
Groete,
Yolanda

Brenton Blue
Ethel Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Our hosts made us feel very welcome. Yolanda took such care with breakfast each morning. The location is within walking distance of the beach but far away enough to provide a sanctuary of peace and quiet when needed. The room was super comfy with a view of the ocean from our balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Thank you so much for the review, much appreciated. You are welcome with us at any time.

Brenton Blue
Corlien C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou.

Yolanda was so gaaf toe ons nie een ontbyt kon meedoen en het daarvan vir padkos die volgende dag voorberei. Baie vriendelik van haar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met vriende

Fabulous.

Yolanda and Ken are the best. We were made to feel at home. The breakfast was wonderful and we all felt spoilt. Beautiful home and views. We were given lots of information on restaurants, places of interest etc. All our requests were met and we really enjoyed our time there. Would highly recommend. Will most definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated. You will always be welcome with us. Thank you for being such easy guests.
Kind Regards,
Ken and Yolanda

Brenton Blue
Alta O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O
Gesin met tieners

Asemrowend.

Yolanda en Ken, miljoene dankies vir julle gasvryheid, vriendelikheid, en julle asemrowende gastehuis. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Julle was die maklikste gaste ooit en is altyd meer as welkom by ons. Alles van die beste vir 2022.

Brenton Blue
Bev W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation and great views.

Yolanda goes the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Hi Bev
Thanks so much for your review, much appreciated. It was a pleasure hosting you.
Stay safe and healthy
Kind Regards
Yolanda

Brenton Blue
Heidi W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Netjies en skoon, pragtige uitsig. Geen televisie soos wat in foto verskyn en jacuzzi se verwarmer het nie gewerk nie. Kontinentale ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Hi Heidi
Jammer dat jy nie tevrede was met akkomodasie. Ons se op ons inligting dat daar n tv in die sitkamer is nerens op fotos wys ons n tv in kamer self. Ongelukkig het die "heat pump" van Jacuzzi begin probleem gee en ons sukkel om iemand te kry om dit te herstel.
Weereens vra ons omverskoning vir die ongerief
Vriendelike Groete
Yolanda

Brenton Blue
Jasper Johannes M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig en die kuiertjie was baie lekker.

Plek is baie goed geleë met 'n asemrowende uitsig, goeie restaurante naby en uitstekende eienaars, baie dankie dit was elke sent die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie Dankie Jasper
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Alles van die beste vir 2021.
Groete
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Elizabeth V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing view of the sea, very friendly people who make you feel like you are at home.

I would definitely come back to Brenton Blue. Yolanda and Ken make you feel like family. Everyday there is friendliness and a homey feeling that you cannot just find at any place. The breakfast is very big and tasty every day. The whole house, room and bathroom is very clean. The view from our room and from the balcony is amazing and something you cannot just buy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Dankie Elizabeth, julle was sulke goeie gaste. Alles van die beste vir jou rug operasie, ek hou duimvas dit verloop baie goed.
Groete
Yolanda en Ken.

Brenton Blue
Erika N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars het ons goed ontvang en was baie behulpsaam, die woonstel was modern toegerus, ons sal weer gebruik maak daarvan.

Die woonstel is redelik naby aan die strand en dit is veilig om te stap, draf of fiets te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Erika hoop om julle weer eendag te sien
Alles van die beste
Groete
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Peet B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker. Beveel aan!

Pragtige plek met ongelooflike uitsig. Sal elke keer weer wil gaan. Ken en Yolanda se vriendelikheid is ongelooflik. Nuwe vriende gemaak. 'n Definitiewe rusplek vir vakansies en baie bekostigbare verblyf. Baie lekker ontbyt. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
France D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France D

Dit was absoluut uitstaande diens en die uitsig is asemrowend.

Dit is goeie waarde vir geld. Ontbyt was heerlik en die see-uitsig is ongelooflik mooi. Ek sou graag 'n mikrogolf in die kamer wou gehad het. Dis dalk iets om in die toekoms aan te dink. Oulike mense, baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Hi France,
Baie dankie vir jou mooi woorde was baie nice om jou te ontmoet. Ons het 'n mikrogolf beskikbaar vir gaste se gebruik en almal is welkom om borde in die eetkamer te gebruik, ons probeer dat mense eerder nie in kamers eet nie want het al skade gehad met kos wat beddegoed vlek en koeldrank op matte, so ons verkies dat gaste eetkamer gebruik. Jammer vir ongerief.
Alles van die beste verder vir 2020.
Groete
Yolanda

Brenton Blue
Elmerie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmerie V
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker en die mense se diens is fantasties. Asemrowend mooi en baie netjies. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Die plekkie is fantasties mooi met 'n baie mooi see-uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en hul diens is fantasties. Hul ontbyt is uit die boonste rakke en die kamers is baie netjies en skoon. Dit was 'n plesier gewees om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Elmerie dit was heerlik om julle te ontmoet
Alles van die beste vir 2020
Groete
Yolanda

Brenton Blue
Vanessa J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

Very nice people and beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Vanessa dit was 'n groot plesier so bly julle het dit geniet.
Groete,
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Kevin F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n great naweek en eienaars is great.

Sal enige tyd weer terugkeer na Brenton Blue toe. Het die rustigheid van area en natuurskoon baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Kevin julle is altyd welkom alles van die beste.
Groete,
Yolanda en Ken

Brenton Blue
David P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke Rand die moeite werd. Ons sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel.

Die diens was puik en die plek presies wat ek verwag het. Ons is mooi na omgesien en die kos en gasvryheid was die beste. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie David en Leonette was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom julle was wondelike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Alles van die beste hoop julle dogtertjie is darem alweer gesond.
Vriendelike groete,
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Cecelia G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G

Dit was ongelooflik. Yolanda en Ken het altwee ons baie welkom laat voel en die kuier was ongelooflik. Lekker gerus.

Was ongelooflik. Die omgewing is asemrowend en al die ander plekke was nie ver weg nie en baie dinge om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie Dankie Cecelia, julle was sulke great gaste was n plesier om julle by ons te he alles van die beste vir 2019 hoop dit is n great jaar vir julle.

Groete
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Gerrit F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek het mense met fantastiese gasvryheid en die ligging is baie goed.

Ons het heerlik gebly. Altyd veilig gevoel as ons êrens heen was. Die gasvrou was baie professioneel en kon altyd op haar staatmaak om te hoor of alles nog reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Beste Gerrit,

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle in ons huis te kon ontvang.

Ons wens julle 'n wonderlike jaar toe in alles wat julle doen.

Vriendelike groete,
Yolanda en Ken

Brenton Blue
Lukas M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was baie goed versorg en wel ontvang. Eienaars het goeie kennis van die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Lukas dit was n plesier om julle hier by ons te he.

Brenton Blue
Quinten M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid.

Ons is hartlik verwelkom en aangewys na 'n baie netjiese kamer. Ontbyt was heerlik! Pragtige uitsig oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Baie dankie Quinten, julle was wonderlikee gaste.
Groete,
Yolanda

Brenton Blue
Matilda P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in 'n pragtige huis.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Ons het lekker gebly en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrene A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

A very good, friendly and respectful hostess. They made us feel very welcome, and also asked if we want suggestions with good directions of what to see and experience in the area. Everything about the house, meals and region are very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Thanks Tyrene, we hope you come and visit us again soon.
Regards,
Yolanda

Brenton Blue
Wayne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to go and relax at.

What a way to spend a relaxing weekend getaway, especially if you need to get away from the hustle and bustle of the city. Waking up to the sounds of the waves slamming the rocks is heaven. Thanks to Yolanda and Ken for their hospitality during our weekend getaway. Your place and your hospitality really is much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Thanks Wayne, hope to see you again.
Regards,
Yolanda

Brenton Blue
Sandra V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, kamers is skoon en netjies.

Puik diens, lekker ontbyte, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Blue se terugvoer

Hi Sandra
Baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit. Ons wonder net hoekom julle nie veilig gevoel het nie? Brenton on Sea is maar stil in die aand en in 8 jaar het ons nog geen voorval gehad nie. Baie dankie vir die heerlike wors en die hout wat julle ons geskenk het die wors was puik. Alles van die beste vir die res van die jaar hoop ons kan julle weer een of ander tyd by ons verwelkom.
Vriendelike Groete
Yolanda Jones
Brenton Blue

Brenton Blue
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxNYISnCIDXW9Z3tkTLg1mdcOSxfpBB1NiMhSZTxA2YizRpaC5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 431 President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.071816895221 23.03042820734