Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Breakers

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Brenton Breakers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bronwynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwynne B
Gesin met klein kinders

Fun family vacation.

We had a lovely time, convenient location to Garden Route activities and Knysna. Pity the complex doesn't have a pool. Beach access is difficult in Brenton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Bronwynne. Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review. We are pleased that you had an overall enjoyable stay at our property. We do look forward to welcoming you back in the near future.

Brenton Breakers
Chris R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money for a family stay - beautiful location.

A good value for money, fully self-catering stay that would work well for families, just looking for a home base to explore and enjoy the area. For couples looking for a romantic or slightly more luxurious stay, I would consider other options. The unit had all the basics but lacked any special touches to make one feel truly at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Chris, thank you for taking the time to leave us such wonderful feedback. We are pleased that you had an overall enjoyable stay at our property. We look forward to welcome you back in the near future.

Brenton Breakers
Natasha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Verblyf was baie lekker en gerieflik. Die skoonmaakdiens was 'n plus en was lekker om terug te kom na 'n skoon woning toe na die dag se uitstappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Hi Natasha, baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so 'n mooi resensie te skryf. Ons is baie bly om te sien dat julle dit hier by ons geniet het. Dit is altyd lekker om na 'n skoon plekkie terug te keur na 'n dag vol avontuure. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Brenton Breakers
Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, asemrowende uitsig oor die see.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Sal definitief weer daar bly en vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Hi Francois,

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so mooi resensie te skryf.

Die uitsig by Brenton Breakers oor die see slaan nogal 'n mens se asem weg so beeldskoon is dit.

Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Brenton Breakers
Ricco E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, fantastic location.

Very friendly, helpful staff. Great maintenance and housekeeping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Dear Ricco, thank you for taking the time to write such a lovely review. What more do you need? Cleanliness and a great location is all you need. We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Brenton Breakers
Elize S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Gesin met tieners

Die Brenton Breakers-eenhede is baie gerieflik.

Dis nie uiters modern nie, maar het als wat mens nodig het. Die grootste voordeel is die fantastiese uitsig. Die grasperk vorm deel van die Fisherman's Walk, so verwag mense wat veral soggens en saans daar sal verbystap. Die enigste twee veranderinge wat ons kan aanbeveel is om steakmesse te verskaf met die eetgerei en om die WiFi-spoed aansienlik op te skerp. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Elize,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons `n wonderlike terugvoering te lewer en punte van verbetering. Ons neem in ag elke liewe klient se advies sodat ons hulle verblyf so gerieflik as moontlik kan maak.
Ons is verder baie bly dat die tydtjie geniet was.
Ons sien graag daarna uit om julle terug te verwelkom.

Brenton Breakers
Juan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Besonderse uitsigte, naby aan die strand en perfek vir as jy net wil rus en naby genoeg aan ander strande en aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Juan, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so `n wonderlike terugvoering te lewer. Ons is baie bly om te sien dat julle `n lekker tyd by ons gehad het en geleentheid gekry het om te ontspan. Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Brenton Breakers
Roberto J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view, and a very comfortable stay.

We could see whales jumping from the ocean view in the distance. Very beautiful. Place was a bit difficult to find on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Roberto, thank you very much for taking the time to leave us such a wonderful rating and review. We are very much pleased that you had a comfortable and enjoyable stay. We look forward to welcoming you back in the near future.

Brenton Breakers
Amanda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met vriende

Breathtaking view, very comfortable and clean.

Great for a family breakaway or a catch up with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Amanda, thank you very much for taking the time to leave us such a wonderful review. We here at Brenton Breakers really do appreciate the feedback and are pleased to see that you had a wonderful stay at our property.
We look forward to welcoming you back in the near future.

Brenton Breakers
Alwyn A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn A
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsigte.

Baie modern opgeset met genoeg spasie, ons was 2 volwassenes met een 2 jarige en dit was die beste besluit want daar was meer as genoeg spasie vir die kleintjie om rond te hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeiedag Alwyn,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons goeie terugvoering te gee, ons is baie bly dat jy en jou familie die tyd geniet het by Brenton Breakers.
Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Brenton Breakers
Js V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Js V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Pragtige uitsig, stil en rustige area, naby aan Knysna om te verken. Lekker ruim kamers en netjies en skoon. Ook baie bekostigbaar vir Suid-Afrikaners. Sal beslis Brenton Breakers aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Js
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons sulke wonderlike terugvoering te los. Ons hier by Brenton Breakers is baie bly om te sien dat julle die tydtjie by ons geniet het.
Ons sien baie graag uit daarna om vir julle terug te nooi in die toekoms.

Brenton Breakers
Gerda N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf!

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Rustige atmosfeer met pragtige uitsig. Ons kon die dolfyne en walvisse vanaf die stoep besigtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Gerda,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te los.
Ons is baie bly om te sien dat jy en jou familie hulle tyd saam met ons geniet het en bietjie ontspan het.
Ons sien graag uit dat ons jou in die toekoms kan terug verwelkom.

Brenton Breakers
Hettie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Gesin met klein kinders

Dit was so fantasies, ons het besluit om 'n dag langer te bly.

Pragtige uitsig. Gerieflike chalet met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Hettie,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons so wonderlike terugvoer te gee.
Ons is baie bly om te sien dat jy en jou familie die tyd by ons geniet het.
Ons sien graag uit daarna dat om julle terug te verwelkom in die toekoms

Brenton Breakers
Malie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, pragtige uitsig.

Ons het dit baie geniet om hier te bly. Baie dankie sal dit enige tyd aanbeveel. Sal dalk net 'n wasmasjien. aanbeveel in die plek van die skottelgoedwasser. Dit is baie netjies met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie dag Malie

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so goeie resensie te skryf.

Ons is baie bly om te sien dat julle, julle gate uit geniet het hier by ons. Ons sal verseker jou aanbeveling rakende die wasmasjien deurgee aan die eienaars van die perseel.

Ons hoop om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Brenton Breakers
Debra G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debra G
Saam met vriende

We were very happy with the accommodation.

A great location with a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Debra,

Thank you for taking the time to write us such a lovely review.

We are delighted to see that you had such a wonderful time with us, enjoying the views in all their beauty.

Looking forward to welcoming you back to Brenton Breakers in the near future.

Brenton Breakers
Carissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse uitsig en luukse verblyf.

Groot, netjiese en skoon verblyf met die mooiste uitsig. Die privaat strand se roete is net effens onduidelik op 'n punt en kan gevaarlik wees om daar op en af te beweeg. Maar ons sal vir seker die verblyf aanbeveel en kan nie wag om weer eendag terug te keer vir nog 'n kuier nie. Dit het ons verwagtinge vir seker oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster review wat jy vir ons gegee het.
Ons is baie bly dat jy dit geniet het en sommer gou weer sal wil terugkeur vir nog 'n wegbreek by Brenton Breakers.
Rakende die padjie na die strand toe, dit sal met bestuur bespreek word sodat hulle daarna kan kyk.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Brenton Breakers
Elizna H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig en huisie was lekker ingerig.

Huisie was mooi skoon en het alles wat nodig was ingehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good Day Elizna,
Thank you for taking the time to leave us with such an excellent review.
We are delighted to see that we have met your expectations and that you had such a great time with us.
Looking forward to welcoming you back in the near future.

Brenton Breakers
Junita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Junita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en als soos op foto's verskyn.

Ons is van Bloemfontein en het net 'n paar dae nodig gehad om te ontspan. Die webtuiste het ons mooi gehelp en die diens wet ons van julle gekry het was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeie Day Juanita, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u pragtige terug voer met ons te deel.
Ons hou daarvan om van ons gaste te hoor en ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete, Brenton Breakers Span

Brenton Breakers
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ligging en uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Goeiedag Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om jou in die toekoms te verwelkom. Vriendlike Groete, Brenton Breakers.

Brenton Breakers
Julie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S

Very comortable and lovely view. No dolphins. unacceptable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Hi Julie, thank you for your lovely review. We will be sure to arrange the dolphins on your next visit. Warm Regards, Brenton Breakers.

Brenton Breakers
Eugene L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful, relaxing, enjoyable.

Unit was ready on time, clean, friendly and helpful staff, Marisha. View was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Thank you for taking the time to share your wonderful feedback with us.
We are so glad to hear that you enjoyed your visit!
We truly hope to welcome you back again soon.

Brenton Breakers
Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi villa met als in wat jy benodig. Pragtige badkamers. Lekker patio en braai area. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Geagte Theo
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u pragtige terug voer met ons te deel.
Ons hou daarvan om van ons gaste te hoor en ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groetnis
Brenton Breakers

Brenton Breakers
Minette H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ligging asemrowend.

Ons is baie vriendelik ontvang. Huisie is baie mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Dear Minette
Thank you for the wonderful review! We are so glad that you had a great time with us!
We look forward to your next stay.
Warm Regards
Brenton Breakers

Brenton Breakers
Johann V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Besigheidsreis

Pragtige uitsig, skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Good day Johann, thank you for your delightful review and wonderful feedback.
We hope to welcome you back soon.

Kind Regards
Brenton Breakers

Brenton Breakers
Tharina N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Sal Brenton Breakers enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our rest for 3 days. Next time it will be a week. Can't wait.

Thanks so much. We so enjoyed our stay. Loved the peace and quiet. We so needed it. We will be back soon. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die akkommodasie is baie goed toegerus en het 'n goeie ligging. Sou wel verkies dat die eenheid oor naweke ook gediens word, gesien in die lig van wat vir die eenheid betaal word. Vind dit vreemd dat beddens nie van 'n bo-laken (plat-laken) voorsien word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekend skoon, goed toegeruste woonstel met nog beter uitsig, sonsondergange en diens. Sal vir seker weer van gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Thank you both for the positive review. Glad you had a quiet and restful time. See you again soon.
All the best,
John and Mandy

Brenton Breakers
Ludger T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ludger T
Gesin met tieners

All useful.

Loved the view and the place to braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Hi all.

It was great having you stay with us. And the fact that your friends were here too made it more special for you. Glad that everything was what you expected and more. See you all again.

Best regards,
John and Mandy.

Brenton Breakers
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. John was ‘n puik gasheer.

Pragtige ligging. Baie netjiese woonstel. John het dit vir ons aangenaam gemaak. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Gesin met tieners

Was 'n stukkie hemel op aarde.

Ongelooflike uitsig, heerlike, stil omgewing. Alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese verblyf!

Rustige verblyf! Pragtige uitsig oor die see, vir vermaak moet jy ry. Bv. visvang, swem, restaurante, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, bo gemiddelde verblyf, ons het dit baie geniet!

Die uitsig het ons asems weggeslaan! Die verblyf is eersteklas, alles netjies en skoon. Aandag aan detail, bv. daar was braaihout en blitz vuuraanstekers. Voor ons aankoms het ek 'n email ontvang met 'n kruidenierswarelys sou jy nie instaat wees om jou eie aankope te doen nie! Regtig 5-ster diens, sal beslis weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en sal weer gaan!

Baie lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Hi Jacques
I'm glad you enjoyed your stay. It was nice having you here. Very chilled and laid back.
Everything will be ready when you come again next March.

All the very best
John and Mandy

Brenton Breakers
Charlotte C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte C
Enkelreisiger

Gerieflike ruim eenheid met 'n wonderlike see-uitsig.

Die eenheid is gerieflik, goed toegerus en lekker ruim. Daar was ook 'n slim-TV wat 'n onverwagte luuksheid was. Strandhanddoeke en haardroër word voorsien, wat baie welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig!

Ons het baie lekker gebly. Eenheid was netjies en goed ingerig. Andrè en Marike was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons tuis voel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer vir ons.

Brenton Breakers
Rogenine C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogenine C
Gesin met klein kinders

Lekker!

Die verblyf by Brenton Breakers was wonderlik, alles op goeie standaard met die beste see-uitsig. Ek wens ons kon langer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Very relaxing, refreshing weekend away with my folks!

We had a great time at Brenton Breakers! The unit was perfect and spacious, we were able to watch the weekend's rugby and tennis and the views are breathtaking! We will definitely be back! Just two negatives: Unfortunately the power went out the 2nd night while we were still up (at about 12am) and only returned at 7am the next morning, so it would have been quite awkward if we had visitors as it was pitch black in darkness - perhaps some backup lighting is needed. I wouldn't recommend this accommodation for small children just due to being so close to the "cliffs" especially along the walkways as there is no fencing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig, verfrissende naweek weg saam my ouers!

Ons het 'n great tyd gehad in Brenton Breakers! Die eenheid was perfek, baie space, ons het die naweek se rugby en tennis gekyk en die views was amazing! Ons sal terugkom. Twee issues: die krag het afgegaan die tweede nag toe ons nog wakker was (rondom 00:00) en het eers weer 7 uur die volgende oggend aangegaan, so dit sou nogal awkward gewees het as ons besoekers gehad het en dit was pikdonker - wat van noodligte? En ek sal nie sê die plek is geskik vir kindertjies nie want dis naby die kranse en die paaidjies en daar is nie 'n heining nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zena J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Die uitsig is fantasties! Die eenheid was pragtig gemeubileer, baie skoon en netjies!

Ons het baie lekker gebly. Ouer mense moet egter ry tot naby die strand - en dis nie 'n swemstrand nie. Vir my ook 'n bietjie van 'n mission om van daar af Knysna toe en terug te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Germaine J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine J

Convenient house for a family holiday and lovely view.

The cottage is tastefully decorated, very clean and everything that is required is supplied. It is conveniently situated with a beautiful view. Location and cottage are convenient for a family holiday. We enjoyed our stay and will definitely consider staying there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike huis vir 'n gesinsvakansie en 'n lieflike uitsig.

Die kothuis is smaakvol versier, baie skoon en alles wat nodig is word voorsien. Dit is gerieflik geleë en het 'n pragtige uitsig. Die ligging en kothuis is gerieflik vir 'n gesinsvakansie. Ons het ons verblyf geniet en sal definitief weer 'n vakansie daar oorweeg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie-ann H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Alles was net soos op die website, baie skoon en gerieflik. Uitsig is pragtig. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is pragtig. Baie gerieflik ingerig.

Net een nag oorgeslaap. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileen N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Hierdie was beslis een van die beste vakansieverblyf nog! Alles is skoon en netjies. Die dekor, meubels en kombuisware is goed beplan en van goeie kwaliteit. Die uitsig is asemrowend en die seemeeue en swart tobies wat voor jou huisie verby vlieg was spesiaal. Ons is beslis in 2017 terug vir nog 'n vakansie by Brenton Breakers! (Al wat miskien nog kort, is 'n air-con. Maar andersins was alles perfek!) Baie dankie Marike en Andre vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie Marileen! Hoop om jul gou weer te sien.

Brenton Breakers
Tracy J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy J
Gesin met tieners

Rustig, asemrowende natuur, verblyf luuks en bekostigbaar.

Ons het vrede gesoek vir ons gejaagde siele van Gauteng, en dit daar gekry. Almal vriendelik in die asemrowende omgewing. Eenheid was smaakvol gemeubileer en dit was vir ons 'n voorreg om daar te kon tuis gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie Tracy, julel is enige tyd welkom, so kom kuier gou weer.
Brenton Beakers Bestuur.

Brenton Breakers
Sjaan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan S
Saam met vriende

We very much enjoyed our stay at this cottage with a fantastic view of the ocean.

We stayed one night at the Brenton Breakers, but could easily have stayed longer. Everything was available in the cottage and the view over the ocean was stunning. It is a quiet place and perfect to catch your breath.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het ons verblyf by hierdie kothuis met sy fantastiese uitsig van die see vreeslik geniet.

Ons het net een aand by Brenton Breakers gebly, maar kon maklik langer gebly het. Alles is beskikbaar in die kothuis en die uitsig oor die see is asemrowend. Dit is 'n stil plek en die perfekte plek om asem te skep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Thank you for the great review Sjaan. Hope to see you again soon.
Brenton Breakers Management.

Brenton Breakers
Irma V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma V
Saam met vriende

Lieflike blyplek, pragtige uitsig.

Het baie lekker gebly en kan nie die diens fout nie. Die bestuurder was baie aangenaam en behulpsaam. Daar was net te min kombuisware om te gebruik soos bv. slaaibakke en houers met deksels. Ekstra bekers en glase sou ook handig te pas gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Dankie vir die voorstelle Irma, hoop om julel gou weer te sien.
Brenton Breakers Bestuur.

Brenton Breakers
Fanie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, mooiste sonsondergange.

Baie netjies ingerig. Goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie Fanie, hoop om jul gou weer te sien.
Brenton Breakers Bestuur.

Brenton Breakers
Dohan E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dohan E
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Dit was heerlike verblyf. Besonders skoon en netjies. Die kompleks word goed instand gehou en die eenheid is ruim en goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Dankie Dohan en Heleen. Kom kuier gou weer.
Brenton Breakers Bestuur.

Brenton Breakers
Estie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, pragtige uitsig en lieflike huisies.

Baie dankie dat ons so bevoorreg kon wees om by Brenton Breakers te bly. Die gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Die huisie is pragtig, modern, skoon en daar is alles in wat mens nodig het. Die skoonmaakdiens was wonderlik. Die uitsig is asemrowend, dit was alles en meer as wat ons verwag het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is enige tyd weer welkom by Brenton Breakers.
Groetnis.
Bestuur

Brenton Breakers
Yolandie R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik, die uitsig was onbeskryflik en die bestuurders was so behulpsaam en vriendelik.

Die verblyf was uitstekend, ons kon ongelukkig net twee nagte oorbly weens ander verpligtinge, en die twee nagte was beslis te kort. Die uitsig is onbeskryflik en geen foto's of videos kan dit regverdig nie. Die chalet was skoon en luuks en het als in wat jy kan nodig kry. Beveel dit aan vir enige individue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Marike en Andre

Brenton Breakers
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met vriende

Fantasties! Pragtige plek.

Baie mooi uitsig, fantastiese gasvryheid, heerlik ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Marike en Andre

Brenton Breakers
Chantelle V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra nie!

Ons is baie spyt ons het nie langer gebly nie. Die uitsig was onbeskryflik mooi, en die rustigheid kan mens aan niemand beskryf nie. Die eenheid was netjies en skoon met ons aankoms. Die eenheid is volledig toegerus met als wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Marike en Andre

Brenton Breakers
Wendy W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W
Gesin met klein kinders

Lekker gevoel om die see te aanskou wanneer jy wakker word soggens. Sal definitief weer gaan.

Baie lekker gebly by Brenton Breakers. Het die see-uitsig en die staproetes geniet. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.Ek sSien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Marike

Brenton Breakers
Marianna V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenhede, lieflike see-uitsig.

Brenton Breakers bied 'n onverbeterlike see-uitsig in 'n rustige omgewing. Stapafstand van 'n lang, pragtige strand. Die eenhede is baie goed en netjies ingerig en het selfs 'n alarm in vir ekstra veiligheid. Die onderdakstoep is 'n bonus. Baie skoon. Groot vensters om die see te sien. Wasgoeddiens ingesluit. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuur. 'n Voorstel is paneelverwarmers of iets soortgelyks vir die koue winternagte. Die Fisherman's Walk is 'n pragtige wandelpad wat voor die eenhede verbyloop. Brenton Breakers is hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Thank you so much for the amazing review. Much appreciated.

Brenton Breakers
Alexander R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander R

Uitstekend.

Die diens is uitstekend. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig! Het gelukkig baie goeie weer gehad, so ons uitsig oor die see was fantasties. Ons het die wandelpad bitter baie geniet! Behalwe vir 'n paar spinnerakke hier en daar kon ons nie vir 'n beter plek gevra het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaard B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens met ongelooflike see-uitsig.

Die ietwat geisoleerde ligging van Brenton-On-Sea maak dit 'n ideale ligging vir ontspan en geniet van die natuur. Brenton Breakers se ligging regby die see is onverbeterlik. Die fasiliteit is modern, word baie goed en skoon onderhou, en persoonlike diens verdien geen klagtes nie. Wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig gelegen. Netjes en volledig ingericht.

Prachtig gelegen huisje met uitzicht op de Indische Oceaan. Je kunt dag en nacht genieten van de zee. Het huisje is volledig ingericht en heel netjes. Veel waarde voor weinig geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly. Dis lekker rustig met 'n wonderlike uitsig.

Ons het van Brenton Breakers af verder gereis, en het beslis nie elders die waarde vir geld gevind soos hier nie. Ons sal beslis weer hier bly, en vriende en familie saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en rustig.

Wonderlike uitsig en baie netjiese plek. Als wat mens nodig het. Gasheer was baie vriendelik. Dankie vir die lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en rustigheid!

'n Uiters netjiese eenheid met braaigeriewe. Uitstekend ingerig vir 'n kort kuier of lang vakansie. Weg uit die besige Knysna, maar tog naby genoeg as jy iets nodig het. Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilma H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil, skoon en rustig. Net waarna ons op soek was.

Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met vriende

Pragtige ruim akkommodasie met 'n see-uitsig.

Besonderse uitsig oor die see. Akkommodasie is ruim en volledig toegerus. Pragtige omgewing. Opsigter is professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met pragtige uitsig.

Netjies en skoon met pragtige uitsig op see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en uitstekende waarde vir geld!

Ons verblyf was vir een nag, maar glo my vry. Ons sal beslis weer hier boek. Gasvryheid, waarde vir geld en pragtige uitsig! Ons kan nie wag om weer te kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so lekker gebly. Lillu is geweldig akkommoderend en so vriendelik. Was baie lekker gewees! Plek is netjies en skoon en het alles wat mens nodig het, en baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter mooi.

Lieflike omgewing, ruim verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan C

Meer as wat ek verwag het - pragtig!

Vir wat ons per nag gevra was vir verblyf het ek iets heeltemal anders verwag. Dit was pragtig, skoon en so modern! Die uitsig het net die finale kersie op die koek gesit. Sal verseker weer Brenton Breakers besoek. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Saam met vriende

Absoluut awesome!

Ons het so lekker gebly en kon selfs na 'n klomp dolfyne kyk wat in die see baljaar het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L
Saam met vriende

Absoluut die beste ligging vir 'n see-vakansie. Ek gaan verseker binnekort weer daar bespreek.

Brenton on Sea is 'n area wat met my praat omdat dit is op 'n unieke kuslyn. Baie rustig en nie te ver van die dorp met besigheidsfasiliteite nie. Dit is 'n absolute vakansie plek of eerder 'n plek waar mens rus vir jou siel kan kry by Brenton Breakers. Die eienares is baie vriendelik en tegemoetkomend. Beskikbaar om haar gaste tevrede te stel en hulle besoek 'n plesier te maak. Dit is die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitey V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Whitey V

Baie goed.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azar D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azar D
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig met baie mooi uitsig!

Heerlike rustydjie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ita O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ita O
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Wondermooi see-uitsig. Ons het elke dag teruggekom na 'n skoon en netjiese plek. Hulle is baie vriendelik en hulpvaardig. Alhoewel dit nie by die hoofstrand is nie, is dit op die staproete wat jou vat na 'n privaat strand. Ons gaan vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Fantasties.

Ons verblyf was so lekker dat ons na 'n week weer een aand daar geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brenton Breakers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n voorreg om julle hier by ons in Brenton Breakers te hê.

Brenton Breakers
Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 278, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc38b09c34c511d441fae090f2c128e78b29851b151dac59f95227bf937b6d3c292f09b9db2dbf15694323dd9f81016d424db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 278 Steenbras Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074959215301 23.02884042263