Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Bushbuck Lookout

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 654, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Bushbuck Lookout bied verblyf in 'n woonstel op die grondverdieping, onder die eienaar se hoofhuis, in die pragtige Brenton-on-Sea, op die westelike kop van Knysna. Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beslaan die onderste helfte van die huis, die eienaars woon in die boonste houtstruktuur. Albei eenhede is heeltemal apart, met geen toegang tot die woonstel vanaf die boonste deel van die huis nie.

Daar is 2 ingange na die woonstel, een via die glasdeure op die stoep na die sitarea en die ander via die kombuis.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n losstaande bad en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het ook ingeboude kaste met hangplek en rakke en 'n haardroër. Daar is 'n laaikas met 'n spieël teen die muur wat dien as 'n spieëltafel. 'n Opvou-bababedjie is beskikbaar.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n ingeboude kas met rakke en hangplek. Die breë laaikas met 'n spieël teen die muur dien as 'n perfekte doekruilstasie.

Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n keramiekstoof met oond, 'n induksieplaat, 'n kampgasstoof, dubbeldeur yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, 'n Espresso-koffiemasjien asook 'n outomatiese wasser-droër toegerus. Daar is 'n oopplan-eetarea en -sitarea met sitplek vir 6 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n slaapbank, 'n platskerm HD-TV, en 'n Premium DStv-pakket en DVD-speler. Gratis WiFi is oral beskikbaar. Selfoonontvangs binnenshuis is beperk, maar die Wi-Fi-sein is goed. Selfoonontvangs is goed buite die woonstel.

Beurtkrag beïnvloed skaars die verblyf aangesien daar 'n hibriede sonkrag-/omsetterstelsel is wat die woonstel en die grootste deel van die eienaar se huis van krag voorsien.

Brenton-on-Sea is 'n vriendelike, veilige woonbuurt, sowat 9 km vanaf die N2, waar jy vrylopende bosbokke kan teëkom. Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar wonderlike uitsigte kan van baie uitkykpunte af geniet word, veral langs Fisherman's Walk, 'n paadjie wat langs die krans strek wat toeganklik is via 'n paadjie agter die eenheid. Daar is bankies op hierdie paadjie wat vir jou gerief geplaas is en bied ononderbroke uitsigte oor die see.

Natuurliefhebbers kan die bosbokke, skoenlappers en volop voëllewe in hierdie stukkie paradys geniet. Die woonstel is 'n kort entjie se stap vanaf die Blouvlagstrand in Brenton en Brenton Haven Hotel en restaurant, Butterfly Blu, en deli, Indigo, wat 'n uitsig bied oor 'n 5 km stuk ongerepte strand na Buffalo Bay. 'n Geriefswinkel wat basiese kruideniersware verkoop is binne stapafstand.

Slaapplek

’n Bespreking by Brenton Bushbuck Lookout sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Brenton Bushbuck Lookout
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Steenbrasstraat 654, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Bushbuck Lookout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 654, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZGViNDI5LTQyMDYtNDk0Mi05YzNkLWVkY2U5NzUwMmNhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 654 Steenbras Street Brenton on Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.074607386789 23.029403995107