Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 71 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 380R1 104 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brenton on Sea Cottages is op die skilderagtige Tuinroete-kuslyn, 16 km van Knysna af, tussen die Indiese Oseaan en die Knysna-riviermonding se westelike kop.
Verblyf is beskikbaar in chalets met slaapplek vir onderskeidelik 2 tot 3 en 4 tot 6 gaste wat die eenhede ideaal maak vir vriende en familie. Die grasdak-houtchalets se slaapkamers het elk 'n dubbelbed of enkelbeddens en gaste in die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort het. Die chalets het elk verwarmers, komberse, linne en badhanddoeke. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Kot met beddegoed is beskikbaar op versoek.
Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, asook WiFi. Daar is 'n strykyster en -plank in elke chalet, of gaste kan van die gemeenskaplike wasgoedgeriewe gebruikmaak.
Daar is 'n ingeboude braai-area naby die voordeur met roosters en tuinstoele en die oord het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en skaduparkeerplek. Gaste mag slegs houtskool by die braaigeriewe by die houthuisies gebruik.
Die oord is naby 2 restaurante, 'n geriefswinkel en die naaste kruidenierswinkel is net 20 minute se ry van die verblyf af.
Neem asb. kennis dat die oord nie kragopwekkers het tydens beurtkrag nie en gaste word aangeraai om ekstra ligte saam te bring.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantel and Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 306
Jaar gelys 10
Ligging
- CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton on Sea Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 71 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CR Swart-rylaan 242, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom