Brenton-on-Sea Akkommodasie by Brenton Sea Views | LekkeSlaap
+45

Brenton Sea Views

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 139, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Brenton Sea Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde vierslaapkamerhuis in Brenton-on-Sea, slegs 800 m vanaf die strand. Die huis is in 'n rustige straat en het Persiese matte, 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse skilderye, aluminium-raam vensters, 'n dubbelmotorhuis, 'n instapkluis, en gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamers met 'n stort en 'n toilet. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en 'n -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer het groot vensters vanwaar gaste die uitsig kan geniet.

Die tuin is vol voëls en die agtertuin is ideaal vir kinders om in te speel. Ingeboude braaigeriewe is in die tuin beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Brenton Sea Views sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Brenton Sea Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Watsonia-laan 139, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Sea Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 139, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv0hRQlYkcv1XESiEsaWhId666nh357F7vaOm5qXsFUEWMXkePg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 139 Watsonia Avenue Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.071833528007 23.028415893918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za