Knysna Akkommodasie by Brenton Valley Views | LekkeSlaap
+24

Brenton Valley Views

Selfsorg
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 50, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Brenton Valley Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis met 'n pragtige see- en vallei-uitsig. Die huis is in die klein kusdorpie Brenton-on-Sea, slegs 500 m van die strand af.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 4 badkamers. 3 van die kamers het 'n koninggrootte-bed elke en 1 kamer het 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea, asook 'n groot ommuurde tuin.

Die kombuis het 'n toonbank, yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea en TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Brenton Valley Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geelhoutstraat 50, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 50, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOX3wbJTwFWzbcIborXlMHVGgboa24DH3wcgsyzcBw6beEnGl2Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 8) 50 Geelhout Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.068902179278 23.021615426285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za