Brentwood Park Accommodation - Booked Easy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brentwood Park Accommodation bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer.

Die hoofselfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Verder is daar 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, asook TV met sekere DStv-kanale.

Die sakpas gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brentwood Park Accommodation - Booked Easy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za