Kaapstad Akkommodasie by Brentwood Park Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Brentwood Park Guesthouse

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christine-weg 8, Brentwoodpark , Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brentwood Park Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer.

Die hoofselfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Verder is daar 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, asook TV met sekere DStv-kanale.

Die sakpas gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Brentwood Park Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Christine-weg 8, Brentwoodpark , Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christine-weg 8, Brentwoodpark , Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfTXppOGxz1pTrApSS9fhXMhIXVKWtVAnSaOHA55NT5mjQsUCoa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 8 Christine Way Brentwood Park 7100 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.985584 18.651095
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za