Parkhurst Akkommodasie by Bridge House | LekkeSlaap
+27

Bridge House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 7, H/v Link-weg, Parkhurst, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk.

Daar is 5 unieke gaste-suites wat elk topgehalte-linne en -meubels, ondervloerse verhitting en elektriese komberse en badkamerverwarmers het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, waaiers en koffie- en teemaakgeriewe in. Al die kamers kyk oor die tuin, rivier en die swembad uit.

'n Volledige Engelse ontbyt of noenontbyt word in die ontbytkamer met 'n uitsig oor die tuin en rivier voorgesit. 'n Wasgoeddiens en 'n pendeldiens na die lughawe of Gautrein kan gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Die prentjiemooi tuin is seisoenaal en dis die moeite werd om langs die swembad te ontspan, in die wintersonnetjie te bak en die voëls dop te hou.

Die gastehuis is gerieflik geleë binne loopafstand van die bistro's, restaurante en oulike winkels/boetieks in Parkhurst, Greenside en Parktown North.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Bridge House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Derdestraat 7, H/v Link-weg, Parkhurst, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Bridge House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 7, H/v Link-weg, Parkhurst, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzZlNDZkLWIyNDAtNDZiZC05NmMxLTI4MjEyODEyMGI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 7 3rd Street Corner Link Road 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.145412349909 28.018386057672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za