LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bridge House | LekkeSlaap
+27

Bridge House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Bridge House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Twané S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Twané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sprokiesagtig.

Ek en my man het ons verblyf by Bridge House vreeslik geniet. Die rivier wat deur die gronde loop, het ons vol vrede gelaat en ons elke nag vinnig droomland toe gesus. Die gasheer was baie tegemoetkomend tot ons moeilike skedule vir die naweek. Die tuin en gastehuis bring 'n romantiese gevoel mee en het ons met kalmte gevul.

Lilirie S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilirie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi en netjies.

Bridge House is baie sentraal geleë. Die huis en tuin is mooi en netjies. Die diens was baie goed en ontbyt was heerlik.

Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 7, H/v Link-weg, Parkhurst, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzZlNDZkLWIyNDAtNDZiZC05NmMxLTI4MjEyODEyMGI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 7 3rd Street Corner Link Road 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.145412349909 28.018386057672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!