Bridle Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bridle Guest Farm is op die grens van Volksrust op die Standerton-Johannesburg-pad, naby die bekende 'Mountain of Doves', Amajuba en die omliggende historiese slagvelde van hierdie streek geleë. Die geskiedkundige abattoir dateer uit 1927 en is in die eetkamer omskep. Reël gerus met ontvangs sou julle ander maaltye ook benodig.

Bridle Gasteplaas het luukse kamers met en suite-badkamers met 'n uitsig oor die rustige plaas vanaf die groot stoep.

Bridle Guest Farm is 500 m vanaf die sakekern van Volksrust, waar al die geriewe gevind kan word om in jou behoeftes te voorsien, van mediese geriewe, dokters en apteke, tot fynproewersrestaurante en visvangplekke.

Die natuurtonele word dikwels beskryf as "skouspelagtig" of "asemrowend" vanweë die golwende heuwels en wolkbedekte berge reg voor ons deur.

Ander besienswaardighede sluit die bekende Wakkerstroom-vleilande, 'n voëlreservaat sowat 25 km hiervandaan, Newcastle sowat 55 km hiervandaan en die Majuba-kragstasie wat sowat 3,5 km vanaf Bridle Guest Farm is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bridle Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false