LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bridle Guest Farm | LekkeSlaap
+45

Bridle Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Bridle Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johannes B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasgevoel.

Dankie vir goeie ontvangs an geselskap. Kamers goed toegerus. Netjies. Baie vriendelike woef help met algehele ervaring.

Pieter O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met vriende

Fantasties.

Goeie diens, hulpvaardig.

Lerato K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful farm away from the noise.

My partner and I received the most calming reception and the place was so peaceful and quiet. Really enjoyed our stay. Next time we would love to experience their different massage offers.

Albertus S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie eenheid het beslis nie aan die standaard voldoen wat ons oor ons hele reis aan gewoond was nie.

Hoewel ons 'n selfsorg-eenheid bespreek het, was hierdie nie 'n selfsorg-eenheid nie. Daar was geen eetgerei of breekgoed, of aanduiding van enige plek waar 'n koppie gemaak kan word nie. Ons het bespreek vir 3 persone, maar daar was net 2 handdoeke. Ons moes vra vir ekstra komberse. Dit was baie duidelik dat die personeel nie die eenheid voorberei het vir ons koms nie, aangesien ons herhaaldelik moes vra vir dit wat nie in die eenheid was nie.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Goeie dag

Ons is jammer om te hoor dat alles nie voldoen was volgens jul aanvraag nie. Wil net inlig dat ons n selfsorg is maar wel op aanvraag is om breekbare in kamer te sit vir gaste. Ons het n volledige kombuis wat beskikbaar is vir die gaste. Die komberse en verwarmer is ook beskikbaar op aanvraag, ongelukkig los ons dit nie net in die eenhede nie agv diefstal.
Ons sal wel in kyk op alles en verbeteringe maak.
Groete Elmarie

Bridle Guest Farm
Ian L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Enkelreisiger

The sounds and smells of the farm coupled with a large comfortable room.

Friendly professional reception and hospitality.

Bridle Guest Farm's terugvoer

It is always a pleasure to have friendly guests. Glad you enjoyed your stay on the farm. Looking forward to seeing you again.
Elmarie

Bridle Guest Farm
Yvette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Sal defintief weer soontoe gaan.

Het baie lekker gebly en ontspan. Baie mooi plaas en berguitsig en die mooiste perde! Sal defintief weer daar bly en langer!

Suzanne B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie gerieflike en rustige oornagstop. Agnes was baie behulpsaam.

Dit was rustig, ons het die skape en perde baie geniet saam met die pragtige uitsig. Die kamer was gerieflik en skoon en die personeel was baie behulpsaam.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Wonderlik!!
Kom kuier gerus weer

Bridle Guest Farm
Carien C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Gesin met tieners

Mees vriendelike gastehuis nog.

Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Dankie Carien,

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Fanie en Berdine

Bridle Guest Farm
Ronnie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place for overnight stop.

Very friendly staff. Lovely, quiet, peaceful overnight stop.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Hi Ronnie,
Bly dit was vir jul gerieflik en lekker. Kom gerus weer.

Bridle Guest Farm
Johan O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Enkelreisiger

Heerlik gebly, vriendelike mense en die ontbyt was uit die boeke.

Sien sterre.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Baie dankie.

Bly jy het dit geniet.

Kom kuier gerus weer langer.
Bridle Guestfarm Volksrust

Bridle Guest Farm
Theo En Adre B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo En Adre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

Geen klagtes nie, net baie lekker gebly. Jammer dit was net een aandjie.

Carelia S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf.

Ek het 12 dae hier gebly terwyl ek by HS Volksrust gaan merk het. Die verblyf is skoon en netjies. Kamer het TV met DStv, yskas en mikrogolf. Die uitsig vanaf stoep en kamervenster is asemrowend mooi. Mens sien die berge en die vlaktes. Dit is baie veilig met elektriese heinings en 'n paar permanente huurders wat mens ook laat veilig voel! Was regtig 'n baie lekker plek om te bly!

Bridle Guest Farm's terugvoer

Beste Carelia,

Baie dankie vir die komplimente. Dis vir my heerlik om te hoor jy het ook die plaas en gastehuis spesiaal beleef.

Hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
Berdine

Bridle Guest Farm
Lizette M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Puik gastehuis!

Ons is vriendelik verwelkom. Plaas is pragtig! Heerlik geslaap en gestort. Skoon en netjies.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Dankie Lizette.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Berdine

Bridle Guest Farm
Madri M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri M
Gesin met klein kinders

Huislik.

Baie vriendelik en huislik. Die plaaslewe van die stoep is wonderlik vir die kinders.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Was n plesier met julle hier. Kom gerus weer.
Berdine

Bridle Guest Farm
Cindy D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie gekry wat ons bespreek het nie.

Ons het selfsorg bespreek maar net 'n kamer gekry. Die eienaar het om verskoning gevra vir die fout en aangebied dat ons die gastehuis kombuis kan gebruik, en gesê daar is 'n groot stoep, maar wat help dit? Jy kan tog nie in die koue nag uitgaan nie! Die elektriese proppe is ook baie gevaarlik. Hulle is op 'n klein tafel agter die ketel. As iemand water mors dan is dit op daai proppe. Daar is ook nie genoeg punte nie en as jy die mikrogolf wil gebruik dan moet jy die yskas uittrek (lewendig).

Bridle Guest Farm's terugvoer

Beste Cindy, weereens baie jammer vir die fout.
Ons kamers het almal 'n mikrogolf, yskas en koffie stasie in. Die selfsorg kamer het net 'n tweeplaatstofie en eetgerei in. Ek het aangebied om vir mevrou die stoof en eetgerei in te sit, waarop sy geantwoord het dat haar kos reeds alles gaar is en sy het nie stoof nodig nie. Ek het wel eetgerei gaan in sit en opgelet dat die 2 pap-bordjies toe gebruik is. Dankie vir die wys op die ketel, ek sal dit op die groter tafel staan maak.
Ek sal ook let om die hoeveelheid proppe meer te maak.
Dankie vir die terugvoering.
Berdine

Bridle Guest Farm
Phatane J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phatane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice.

It was a nice stay, clean and neat.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Thank you.

We hope to see you soon again.
Berdine

Bridle Guest Farm
Martoinette P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martoinette P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het na ure daar aangekom, maar is met vriendelikheid verwelkom.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Ons is bly julle het veilig gekom, en omdat ons laatweet het julle is laat was dit geen moeite nie.

Enige tyd weer welkom.

Fanie en Berdine

Bridle Guest Farm
Pricilla V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pricilla V
Enkelreisiger

Dit was stil, netjies en ek het als gehad wat ek nodig gehad het.

Ek het baie veilig gevoel om by Bridle Guest Farm te bly en ek sal beslis weer van hulle diens gebruik maak.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Baie dankie! Kom kuier gerus weer.

Fanie en Berdine

Bridle Guest Farm
Johann V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V
Enkelreisiger

Aangenaam op die stoeparea.

Krag was soms 'n probleem maar die eienaar was baie behulpsaam om dit te probeer herstel. Lekker plaasatmosfeer en vriendelike mense.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul geduld met die krag. Hoop ons sien jul gou weer om lekker te kom kuier op die stoep.

Berdine

Bridle Guest Farm
Talita R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita R
Gesin met tieners

Lekker, baie lekker gebly.

Ons het in die Rondawel gebly. Plek word daagliks skoongemaak. Lekker plaasgevoel en is gerieflik geleë vir die Amajuba rugby sportweek by Volksrust Hoërskool. Aangename mense en 'n veilige omgewing.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Dankie Talita.
Ons sien uit om weer julle hier te ontvang.

Groete Fanie en Berdine Muller
Bridle Guestfarm Volksrust

Bridle Guest Farm
Ignatius G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius G
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en veilig.

Wat 'n plesier! Baie vriendelike mense. Netjies, skoon en veilig. Sal beslis weer daar besoek aflê! Stuur asb. baie liefde aan Kiepie, Kandas en ou Yster van Lilian af!

Bridle Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Ignatius.

Dit was ook vir ons 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Julle is enige tyd weer welkom op ons plaas, met die groot stoep en plaas bedrywighede.

Groete, Fanie en Berdine Muller.

Bridle Guest Farm
Deon K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net geslaap vir twee nagte.

Die stortdeur was foutief. Moet asb. nie DStv adverteer sonder kanaal 144 nie. Sementvloere was skoon, maar baie koud en onpersoonlik. Warm en koue waterkrane by die wasbak is omgeruil.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Deon K,

Dankie vir jou terugvoer. Die stortdeur sluit baie dig as jy hom mooi dig toetrek. Ons het 54 verskillende DStv kanale, Indien u gevra het vir 144 kon u in ons huis u gunsteling program kom kyk het. Die gaste geniet die groot stoep met die plaas en berg indien hul nie hul gunsteling program die dag kan kyk nie. Die stort en toilet het badkamer matjies, weerskante van die dubbelbed is ook matjies, ons voel skoon gekleurde vloere is meer higienies as matte. Jammer vir die krane wat omgeruil is.

Berdine Muller

Bridle Guest Farm
Mchael V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mchael V
Saam met vriende

Very comfortable for an overnight stay passing through to Kruger.

Very pleasant. Good effort made at making us comfortable. No problem was too much! Very pleasant staff.

Joseph M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Gesin met tieners

Wonderlike mense wat omgee en jou laat tuis voel met die intrapslag.

Wat 'n vriendelike, gasvrye ervaring! Ongelukkig met die pap wiel wat ons gehad het, het ons eers 21:40 daar arriveer. Sharon was regtig nes 'n familielid wat gereëld op gevolg het om te hoor of ons veilig is. Om die vriendelike gesig te ontmoet toe ons aankom was fantasties. Skoon, netjiese fasiliteit en julle sal ons definitief weer sien.

Yvonne M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay, we were looking for a peaceful place on a farm.

Great service, I enjoyed my stay, we were looking for a peaceful place on a farm.

Annelise L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L
Gesin met tieners

Dit het 100% aan ons behoeftes voldoen.

Dankie vir professionele personeel.

Niven T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niven T

Very pleasant stay.

Great value for money and conveniently situated. The owner had our interests at heart and client service was excellent, right down to the organizing of the braai facilities for our group. There were 10 of us mountain bikers and the venue was perfect for our intentions.

Theo D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met vriende

Aangename verblyf net buite Volksrust!

'n Lekkerbly opsie in gerieflike akkommodasie naby Volksrust. Besoekers word met vriendelikheid en gasvryheid ontvang.

Theo D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met vriende

Heerlike oornagverblyf op die vooraand van die Volksrust Marathon!

Ons het 'n vriendelike en tegemoetkomende ontvangs geniet en het dadelik tuis gevoel! Die selfsorg-eenheid is goed toegerus, netjies en kan maklik 'n gerieflike basis wees vir 'n langer kuier in Volksrust.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Beste Theo,

Baie dankie dat julle hier oorgebly het, en vir al die komplimente. Ons is bly julle was tevrede.

Hoop ons sien julle volgende jaar weer, of dalk nog vroeër.

Vriendelike groete,
Bridle Guest Farm, Volksrust

Bridle Guest Farm
Lynette V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons weer!

Die gasvryheid en vriendelikheid van Berdien en Fanie word opreg waardeer.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Julle is sulke oulike mense. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Berdine

Bridle Guest Farm
Quintin V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Anne-wien S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-wien S
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n halfpad stop op pad see toe.

Die kamer was bekostigbaar, skoon en netjies en die bed was van goeie gehalte. Baie dankie.

Leon P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam.

Geen probleme nie, sal enige tyd weer daar bespreek en dit aanbeveel vir vriende.

Bridle Guest Farm's terugvoer

Thanks.
It was a pleasure.
Hope to see you again.
Berdine and Fanie

Bridle Guest Farm
Willem E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.

Ek sal weer in die toekoms van julle gebruik maak. Baie dankie.

Giorgio P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giorgio P
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Skoon en netjiese basiese akkommodasie met vriendelike ontvangs. Ons het lekker daar oornag.

Marelise V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en plaasatmosfeer!

Ons het 'n troue in Wakkerstroom bygewoon en dit was naby genoeg om deur te ry. Baie oulike verblyf met alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap! Skoon en netjies.

Linda B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. Pleasant people and atmosphere, will go back again and recommend to others.

Lovely old farm, pleasant atmosphere, and friendly people, will recommend to others, we will certainly go back there again. Beautiful old farm with antiques.

Marisca G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon! As jy op soek is na ontvlugting uit die stad, is hierdie die plek!

Heerlike ontbyt en vriendelike diens! Goed versorgde, skoon, netjiese verblyf. Sal weer en weer teruggaan na Bridle!

Carin H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Gesin met tieners

Het oorgebly vir die Wakkerstroom Musiekfees 19 tot 21 Maart 2015.

Baie tevrede en het dit baie geniet. Mense vriendelik. Verblyf netjies en skoon. Nie te ver vanaf Wakkerstroom. Goeie alternatief vir verblyf in Wakkerstroom self.

Andrew M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Saam met vriende

Selfs lekkerder as wat die fotos aandui.

Bridle Guest Farm is 'n lekker skoon, rustige plek. Net reg as jy besigheid moet doen in Volksrust. Hulle het 'n pragtige eetsaal!

Riaan B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met vriende

Lekke!

Was rustig met die plaaslewe om ons.

Petrus V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Gesin met klein kinders

"Amazing", gasvry en grootliks aan te beveel.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis en warm te laat voel. Sal verseker weer daar inpop, al is dit net om hallo te sê. Dankie, waardeer jul gasvryheid baie.

Maud D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud D
Gesin met tieners

Die gasvrou het 'n fantastiese persoonlikheid en vriendelikheid wat uitstraal.

Dit was regtig 'n baie lekker aand. Die gasvrou is vriendelik.

Wallie M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met spierwit linne, 'n warm bed en skoon kamer ... net reg na 'n lang reis.

Sal Bridle Farm vir die kieskeurige reisiger aanbeveel!

Hanle\\ J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanle\\ J
Gesin met klein kinders

Baie lekker, vriendelik, lekker ontbyt, soek net venster in kamer.

Eienaars baie vriendelik, goeie diens, lekker ontbyt. Ons kamer het net nie venster gehad, moet mens net waarsku. Ander kamers mooi met oulike perd waarop kinders kon ry.

Marisca G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf met wonderlike gasvryheid.

Baie netjiese, pragtige gasteplaas. Ontbyt was heerlik. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Die Bridle Gasteplaas word ten sterkste aanbeveel.

Nico V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Baie hulpvaardig en vriendelik!

Die eienaars is altyd vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon!

Hannetjie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou. het 'n heerlike ontbyt geniet.

Ons het ons verblyf geniet. die gasvrou en gasheer was baie vriendelik gewees en die ontbyt was van hoogstaande gehalte. sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Johan G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Iets van die plaas , gelee naby die dorp.

Lizette V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Marietjie C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie C
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Hester B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Soos huis weg van die huis - rustige, gasvrye verblyf.

'n Egte plaaservaring met eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Beveel aan!

Hilton R - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton R
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike nuwe ervaring vir my stadsjapie-kinders!

Die personeel was baie vriendelik. Die kamer was skoon en lekker warm. Die ontbyt was heerlik. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Estie S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Gesin met tieners

Skoon en rustig. Puik diens!

Die plek was skoon en rustig. Die diens was puik!

Brian S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Besigheidsreis

Goed dankie

Goed, dankie.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Small Kloof-plaas, Langs die R543, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViYzdmMmViLTVhZWQtNDk3ZC05YjgzLTVjMjRkMDgyMDQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Farm Small Kloof Off R543 2470 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.342008427138 29.863500595093
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!