Graaff-Reinet Akkommodasie by Brighton Keep | LekkeSlaap
+24

Brighton Keep

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Brighton Keep
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leonard H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laura en John was die perfekte gasheer en -vrou. Uitsonderlik behulpsaam!

Heerlike ruim kamer met baie ruimte, vars beddegoed en 'n lugversorger! Phoebe en Coco was 'n aangename meevallertjie.

Ella D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Wonderlike, gasvrye mense. Dit het gevoel of ons by familie kuier. Heerlike ontbyt! Alles baie netjies en skoon. Loopafstand van goeie restaurante. Hoogs aanbeveel, sal weer daar oorslaap.

Melinda M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Saam met vriende

Baie rustige omgewing en waarde vir geld.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Dit is baie netjies en Laura was baie baie vriendelik. Sy het ons op ons gemak laat voel en ook saam met ons ontbyt geëet. Die ontbyt was van baie goeie gehalte, en ook goed voorberei.

Ken H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Thank you to hosts, John and Laura, for making our stay with our 3 pets so comfortable and accommodating.

Elfrie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrie S

Gerieflik, verwelkomend en sentraal geleë.

Pragtige, eietydse huis. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf gemaklik te maak. In 'n besige seisoen kan die gedeelde badkamer moontlik ongerieflik wees. As die enigste gaste het ons die ruimte en heerlike stort baie geniet.

Joggie T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, goed geplaas, mooi intereur.

Binne stapafstand van restuarante en winkeltjies. Karaktervolle, goed instandgehoue huis. Binne versiering smaakvol met pragtige ou meubels .Gasvrou nie opdringerig nie, maar baie gasvry. Sal beslis weer daarheen gaan.

Rohan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, very hospitable.

Loved the feel of old and new, Valley of Desolation is a must see.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZWUzOWEyLWIyNjUtNDM4Ny05OWFiLWQzODFjZTY5MjI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 72 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.251914980981 24.532181868717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za