LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brighton Mews Guest Suites | LekkeSlaap
+33

Brighton Mews Guest Suites

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Brighton Mews Guest Suites
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mia A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Besigheidsreis

Wonderlike gasvryheid in die ideale omgewing.

'n Baie vriendelike ontvangs in hierdie ideale gastehuis. Die woonstelletjie was goed toegerus en baie netjies. Dit was 'n baie warm week in PE, so dit was heerlik om in die pragtige swembad af te koel. Stapafstand van die winkels, restaurante en die strand. Baie naby die universiteit. Die omgewing is veilig en daar is verder goeie sekuriteit by Brighton Mews. Kort afstand (40 km) vanaf die Addo Olifant Nasionale park se suidelike hek. Dit was 'n plesier om hier te bly en boonop uitstekende waarde vir geld.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Mia, baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit baie. Ons is ook baie bly dat ons kon voorsien in jou behoeftes wat blyplek betref. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te kon ontvang. Ons sien uit na 'n volgende keer!

Brighton Mews Guest Suites
Alfred S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred S
Gesin met klein kinders

Het ons verblyf geniet.

Baie vriendelike diens. Goeie plek om te oornag. Sal weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed our stay.

Very friendly service. Good place to overnight. Will stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Meiring L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring L
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging en vriendelike diens.

Gerieflike ligging, vriendelike bestuur en heerlike fasiliteite, het uitstekend aan ons behoeftes voldoen. Ons sal definitief weer hier bly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Meiring en gesin! Ons waardeer jul goeie terugvoer en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Brighton Mews Guest Suites
Gert V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and very comfortable.

Friendly reception and also helpful. Zandile brought us a gas burner and matches to make coffee after the power failure.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Gert, thank you for your kind words. Safe travels! It was our pleasure to host you. Thank you for staying with us at Brighton Mews

Brighton Mews Guest Suites
Lynette W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam om hier te bly. Die woonstel was netjies en skoon.

Baie gerieflike eenheid, toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike ontvangs deur Zandile. Sal definitief weer hier oorbly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Goeie dag Lynette,

Baie dankie! Ons sien uit na julle terugkoms.

Brighton Mews Guest Suites
Neels D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Besigheidsreis

Netjiese blyplek en vriendelike ontvangs.

Hartlik verwelkom, baie behulpsaam!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Neels, vir jou vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle hier by ons te ontvang.

Brighton Mews Guest Suites
Meranda T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meranda T
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Goeie ontvangs, opregte lieflike mense, het onmiddellik tuis gevoel.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Beste Meranda en dogters, baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons het dit baie geniet om julle te ontvang. Ons is bly julle het tuis gevoel. Julle was uitstekende gaste! Ons sien julle graag weer 'n volgende keer.

Vriendelike groete,
Andre, Marina en Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Christine V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Besigheidsreis

Gerieflik naby aan die Nelson Mandela Universiteit.

My verblyf by Brighton Mews was gerieflik. Die eenheid waarin ek geplaas was, was ruim. Dit is 'n gemaklike, nie luukse, eenheid wat baie na aan die Universiteit en besighede is.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Hallo Christine
Baie dankie vir jou hoogsgewaardeerde goeie terugvoer. Ons is baie bly dat alles gerieflik en gemaklik was vir jou en dat die universiteit ter wille van jou werk, maklik bereikbaar was. Ons vertrou om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Andre

Brighton Mews Guest Suites
Vernon B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B
Besigheidsreis

Gemaklike goed ingerigte akkommodasie vir rus en ontspanning.

Het heerlik gebly, baie netjiese opset met praktiese toegang en alles wat jy kan benodig. Gasheer was uiters vriendelik en bedagsaam. Veilige omgewing en prakties toeganklik na alle roetes.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Beste Vernon
Baie dankie vir jou vriendelike en gunstige terugvoer. Baie dankie dat jy weer by ons gebly het. Ons sien uit na verdere besoeke!
Vriendelike groete
Andre

Brighton Mews Guest Suites
Annari C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gem to discover.

Clean and lovely unit. The owner's very friendly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Annari,
Thank you so much for your good feedback! We do try to maintain this level of service and are happy to hear that you found it good.

Brighton Mews Guest Suites
Graham K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Enkelreisiger

Will recommend.

Very comfortable, great location and value.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Graham,

Thank you for your kind words and evaluation. We look forward to welcoming you and other folk from your district in the future.

Kind regards,
Andre

Brighton Mews Guest Suites
Dalena B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena B
Gesin met klein kinders

Goed geleë en baie netjies.

Sien sterre.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie jul goeie terugvoer, Dalena! Ons waardeer dit en jul ondersteuning. Ons is baie bly jul verblyf het aan julle verwagtinge voldoen!

Vriendelike groete,
Andre, Marina en Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Johan M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Gerieflik en veilig.

Al die basiese toebehore was daar en in werkende toestand. Verder is dit gerieflik geleë vir besigheidsverblyf.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Johan. Ons is baie bly dat julle in jul doel geslaag het.

Beste wense en ons vertrou om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Andre

Brighton Mews Guest Suites
Ann B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, vriendelike eienaars, naby aan geriewe.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent stay, friendly owners, close to amenities.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Ann, thank you for your kind comments! We appreciate them and work continuously towards maintaining these standards. We hope to see you again in future. Andre, Marina and Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Helani N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie goed geleë!

Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Helani! Ons waardeer dit en is baie bly dat ons kon help om julle kuier in sy doel te laat slaag! Mooi wense verder.

Brighton Mews Guest Suites
Hestie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie C
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, gemaklike akkommodasie.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Hestie. Ons is baie bly julle gesin het lekker gebly!

Brighton Mews Guest Suites
Gustav V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, huis weg van huis.

Wat 'n wonderlike plek. Pragtig, skoon en goed geleë. Baie aangename eienaars en hulp. Kan hierdie verblyf met graagte aanbeveel.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Gustav! Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is baie bly jul besoek en funksie het suksesvol verloop.

Alle voorspoed word vir julle toegewens vir 2019.

Groete,
Andre, Marina en Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Pamela A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, hospitable, caring, wonderful hosts.

Brighton Mews is a home away from home. The host, Andre, and team absolutely are amazing people. Definitely going back and highly recommend to other travellers.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Pamela,

Thank you so much for your wonderful and positive feedback! We appreciate every word. It was our privilege to meet and host you at Brighton Mews.

We look forward to seeing you again!

Kind regards,
Andre, Marina and Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Hillmer L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillmer L
Gesin met klein kinders

Dit was aangename verblyf, maar hulle kan lugversorging installeer.

Mooi, skoon en veilig, maar hulle kan ten minste lugversorging installeer en die toiletspoelstelsel uitsorteer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a pleasant stay, however they can install air-cons.

Nice, clean and safe, however they can at least install air-cons and have the toilet flush system sorted.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Hillmer, thank you for taking the time to provide us with feedback. It is much appreciated. We take all feedback seriously. Sorry that you had some really warm weather during your visit. We do hope that the floor fan provided was helpful. We find that the Port Elizabeth moderate climate rarely requires more. By not having air-conditioning in our facility is considered a contribution to energy-saving and cost-savings while we have such a mostly pleasant and fresh climate and frequent sea breezes. Thank you for your understanding. We are not sure what is meant by your reference to the toilet flushing system? It has been and still is in good working condition, given that we have a sufficient supply of potable water. Thank you again, and we look forward to seeing you again at Brighton Mews in future.
Kind regards,
Andre

Brighton Mews Guest Suites
Hendrik V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik naby aan alles. Trappe na bo ietwat styl, maar kamer gerieflik en gemaklik.

Alles was in plek en reg. Parkeerarea effe klein vir SUV's. Baie naby aan strande, winkels en restaurante. Goed geleë en vriendelike ontvangs in Afrikaans.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Beste Hendrik, baie dankie vir julle terugvoer. Jammer oor die trap en die parkering. Ons toekomsbeplanning gee aandag daaraan. Nietemin, baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Vriendelike groete, Andre, Marina en Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Carmen H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Heerlike blyplekkie wat ons gereeld gebruik.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Carmen!

Dit is altyd lekker om julle te sien. Ons is bly julle geniet dit hier by ons. Beste wense, ook vir die feesseisoen.

Andre

Brighton Mews Guest Suites
Judith M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith M
Enkelreisiger

A perfect getaway.

Just the place to be for a much needed rest. Private, comfortable, close to the beach, walking distance from the village mall, wonderful owners ready and willing to assist where necessary. Loved it and would gladly go back.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Judith! It was our privilege to meet you and your son. We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Andre, Marina and Zandile

Brighton Mews Guest Suites
Werner N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Enkelreisiger

Good value for money with friendly hosts.

I came to Summerstrand for the Triathlon World Championships. Unfortunately I got sick on the journey from Germany to South Africa, so I had to stay in bed most of the time or in my room instead of competing. Marina and André helped me to find a doctor and looked after me in a nice way. The place is perfect for triathletes who compete in the Ironman because the venue is nearby.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Werner, your review is much appreciated. We trust that you have recovered completely. We look forward to welcoming you back as well as any other Ironman athletes. Kindest regards, André and Marina.

Brighton Mews Guest Suites
Clyde G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde G

Dit was baie lekker.

Die rustigheid, maar tog naby baie alles wat jy nodig het. Die kinders het dit geniet en wil graag weer terug gaan.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Beste Clyde en kinders, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Voorspoed met alles. Ons sien julle graag weer by ons. Beste groete, André.

Brighton Mews Guest Suites
Gavin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B
Gesin met klein kinders

Feel at home.

My stay at Brighton News was amazing. From arrival til I left, Zandile made me feel right at home. Andrea, you have an amazing place. Its private, clean and relaxing. Thank you.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Dear Gavin,
Thank you, we are all delighted by your kind words, especially Zandile. We look forward to seeing you again.
Kind regards,
André

Brighton Mews Guest Suites
Sara V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara V

Billik en netjies.

Die eienaars is baie gaaf en vriendelik. Ons het dit werklik waardeer dat als in orde was en kan dit absoluut aanbeveel. Gerieflike stapafstand vanaf die strand.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Sara. Ons almal waardeer jou terugvoering baie. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na ‘n volgende keer

Brighton Mews Guest Suites
Anita L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Uitstekend.

Gasvry. Goeie ontvangs. Skoon. Goed ingerig.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Anita! Ons waardeer julle vriendelike terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Brighton Mews Guest Suites
Stanley V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik gerieflik, netjies en geen tekort aan enige iets.

Brighton Mews Guest House sal beslis weer ons volgende akkommodasie in PE wees. Die gerief naby mall, loopafstand van die see en die grootste bydrae tot ons verblyf was Andre en Marina de Jager se vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal aan familie en vriende hierdie besondere gastehuis enige tyd aanbeveel, Ons vakansie was inderdaad voortreflik.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoer opreg, baie dankie, Stanley en Hettie. Julle was voortreflike gaste. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Lekker reis en ons sien uit daarna om julle weer te sien. Beste groete, Andre en Marina

Brighton Mews Guest Suites
Johan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ons is persoonlik ontvang waar die sleutels aan ons oorhandig is. Ons het in ‘n netjies, ten volle toegeruste eenheid oorgeslaap waarin alles met sorgvuldigheid voorberei is. Die omgewing is rustig en veilig. Alle toebehore was in werkende toestand, wat ons geweldig beïndruk het. Ek is verseker dat enige iemand wat hier sou oornag dieselfde positiewe ervaring sal geniet!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Johan! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Sterkte vir die studies. Beste groete, Andre en Marina

Brighton Mews Guest Suites
Sabrina P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina P
Enkelreisiger

I recommend this place to anyone at any time.

Most friendly and helpful hosts I have ever met. The place is not only comfortable but also really pretty. Great place to stay!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you so much for your very kind words, Sabrina! It was wonderful to meet you and help make you comfortable not only at Brighton Mews but also in your new university environment. Our very best wishes for a great time in South Africa.

Andre and Marina

Brighton Mews Guest Suites
Leonie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Sal enige tyd weer daar bly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer, Leonie. Ons waardeer dit. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Baie sterkte en voorspoed vir julle.

André

Brighton Mews Guest Suites
Maureen K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en ruim, vriendelike gasvrou en gasheer.

Ons het baie welkom gevoel met ons twee 4-jariges. Lekker swembad, skoon en netjiese verblyf, naby winkelsentrum. Baie vriendelike gasvrou, gasheer en personeel. Sal definitief weer daar oorbly!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Maureen. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. André en Marina.

Brighton Mews Guest Suites
Elma L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig, veilig.

Ek sal enige dag Brighton Mews Guest Suites aanbeveel. Die eienaars was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die woonstel was volledig toegerus.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Elma! Ons is bly julle het lekker gebly en julle doel bereik met wat julle wou doen in ons stad. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Brighton Mews Guest Suites
George J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J

'n Skoon en ruim selfsorg fasiliteit wat lekker bly 'n nuwe ervaring maak.

Soek jy netjiese en rustige selfsorg verblyf dan is Brighton Mews Guest Suites net die plek vir jou.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, George! Dit was ons voorreg om julle te ontvang.

Veilige reis verder.

Brighton Mews Guest Suites
Stadler K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stadler K
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Het voorsien aan my behoeftes. In goeie area geleë en naby goeie geriewe en vervoer. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Stadler.
Dit was vir ons ook lekker om jou hier te ontvang en gemaklik te maak. Ons is bly jou verblyf was gerieflik. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Andre en Marina

Brighton Mews Guest Suites
Leandrie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie M
Saam met vriende

'n Positiewe ervaring.

Al die personeel was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Leandrie. Ons is bly julle het ons verblyf positief ervaar. Ons sien uit om julle weer te sien. Andre

Brighton Mews Guest Suites
Sonja D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Great accommodation, central location and friendly host.

A big thank you to Andre and Zandi at Brighton Mews Guest Suites for their hospitality and ensuring our pleasant stay. The accommodation was neat, clean, safe, private and equipped with everything we needed. We will see you again!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you Sonja, it was our pleasure. We appreciate your feedback and we look forward to seeing you again.

Brighton Mews Guest Suites
Ronel S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies.

Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs. Behoorlike toegeruste eenheid. Baie netjies en skoon. Gerieflik geleë, veilig en stil area.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Ronel. Ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Vriebndelike groete,
André

Brighton Mews Guest Suites
Hettie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Geen daaglikse skoonmaakdiens nie en die handdoeke is baie klein en dun. Die trappe na ons eenheid was steil en ongemaklik.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Hettie. Ons maak dadelik werk van die handdoeke wat aan julle voorsien is. Ons adverteer op alle platforms dat ons self-sorg akkommodasie bied en ook dat ons nie daaglikse skoonmaakdienste lewer nie. Ons was bewus dat die trappe 'n uitdaging was vir julle. Ons het julle 'n grondvloer eenheid aangebied wat julle van die hand gewys het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang en sal seker maak dat ons wedersydse kommunikasie duidelik is. Weereens, dankie vir julle terugvoer.

Brighton Mews Guest Suites
Carmen H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf, sentraal geleë.

Verblyf is netjies en gerieflik. Ontvangs is vriendelik en diens baie goed.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Carmen, ons waardeer julle kommentar en gesindheid. Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
André & Marina

Brighton Mews Guest Suites
Carmen H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met klein kinders

Baie goeie blyplek!

Uitstekende verblyf, sentraal geleë.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Carmen. Ons sien uit daarna on julle weer te verwelkom.

Brighton Mews Guest Suites
Suzette W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie dankie vir die heerlike, netjiese en rustige verblyf. Het ook groot waardering vir hulp toe ek dit benodig het. Baie dankie!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Suzette! Ons waardeer dit. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te ontvang. Lekker vakansie hou verder!

Brighton Mews Guest Suites
Brenda M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Gemaklik, netjies met alles wat nodig is.

Goed geleë, gemaklike eenheid met als wat nodig is. Bietjie knap met 3 klein kinders, maar dit was te verwagte, baie goeie waarde vir geld.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Brenda! Jou terugvoer word baie waardeer. Ons stem saam - die Studio-eenheid is effe knap vir 'n gesin met drie kinders. 'n Eenslaapkamer-eenheid sou beter gewerk het mits dit beskikbaar was. Volgende keer! André

Brighton Mews Guest Suites
Jane V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en aangenaam.

'n Braaitang en plastiek-eetgerei vir kinders sal welkom wees.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, Jane. Ons waardeer dit.

Brighton Mews Guest Suites
Hanli D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Ons is van Jeffreysbaai en wou net bietjie in die stad kom vir 'n naweek wegbreek. Baie netjies en stil. Vriendelike bestuur, dankie Andre en Zandile.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Hanli! Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet! Dankie vir julle goeie terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, André

Brighton Mews Guest Suites
Irmela K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en smaakvol om tuis te voel.

Brighton Mews is 'n akkommodasie om aan te beveel, netjies, ruim, sekuur en smaakvol. Genoeg plek vir almal en alles en sekuur met parkering. Dankie vir die lekker verblyftyd, ons het dit baie geniet.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Irmela en Roswitha en dogters, ons waardeer julle terugvoer baie.
Sterkte vir die studies.
Beste groete,
André

Brighton Mews Guest Suites
Henry V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus met alles wat gaste mag nodig kry en ideaal geleë - loopafstand van die strand.

Goed toegeruste en netjiese eenhede in rustige deel van Somerstrand. Motors is veilig agter geslote hek. Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ideal geleë - slegs 'n kort afstand van die strand en ook loopafstand van 'n klein winkelsentrum. Sal beslis weer daar tuisgaan en vir 'n langer periode.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Henry! Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Brighton Mews Guest Suites
Maryke S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en Andre-hulle was vriendelik, behulpsaam en is baie dierbare mense. Sal enige tyd mense soontoe verwys en weer daarheen gaan, baie dankie Andre vir jul gasvryheid.

Andre hul is dierbare lieflike mense, baie dankie vir die wonderlike tyd daar en die gasvryheid wat jul gee.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Maryke! Dit was ons voorreg om jou en Marius hier te ontvang. Ons is bly julle het die tydjie geniet! Ons sien julle graag weer

Brighton Mews Guest Suites
Craig B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Perfect vir my driekamp doeleindes. Die studio was 'n bietjie klein vir my gesin, maar dit het goed gewerk vir wat ons wou doen.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you for your positive feedback, Craig. It was great to host you. Happy that it worked well for your needs. We look forward to welcoming you in a larger apartment next time.

Brighton Mews Guest Suites
Gerda B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met vriende

Lieflike eenheid.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is gerieflik en groot.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Gerda! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Brighton Mews Guest Suites
Pieter M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis en veilig gevoel.

Netjiese verblyf. Ons het geen klagtes nie. Sal weer daar gaan oorbly en sal dit by ons vriende aanbeveel. Die parkering is 'n bietjie knap, maar dit is geen krisis nie.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, Pieter. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves.

Brighton Mews Guest Suites
Michael H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Enkelreisiger

Genotvol en dankbaar vir die voorsiening vir koffie, tee en beskuit.

Sal enige tyd hierdie verblyf aan ander voorstel.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Michael. Ons waardeer dit. Dit was aangenaam om jou te huisves.

Brighton Mews Guest Suites
Bevan N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjiese, aangename plek. Ontvangs was baie vriendelik en privaatheid was gerespekteer. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Bevan. Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Ons sien uit na 'n volgende keer.

Brighton Mews Guest Suites
Veronica M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M
Saam met vriende

Beautiful place, will definitely visit again and recommend to other people.

Establishment good, owners and assistant friendly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you Veronica and colleagues! It was our pleasure to host you. Your kind words are appreciated. We look forward to welcoming you back.

Brighton Mews Guest Suites
Dirk V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons verblyf was aangenaam en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir ander.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Dirk. Jou ondersteunende kommentaar word baie waardeer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Vriendelike groete.
André

Brighton Mews Guest Suites
Patrick H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Patrick. Ons is bly jou verblyf was lekker! Jou goeie woord word baie waardeer.

Brighton Mews Guest Suites
Elna M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna M
Saam met vriende

Comfortable and convenient.

Hosts were helpful. Was comfortable, however all utensils were not clean in flat. Cupboards were smelly. Conveniently situated.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Your feedback is out of character with the feedback that we usually receive. However, I respect that and I will attend to the concerns raised. I am sorry you did not bring your concerns to our attention at the time. We could have dealt with them without delay. Dampness is unfortunately a frequent issue for us, living so close to the ocean.

Brighton Mews Guest Suites
Sanjanee N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjanee N
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Ek kan Brighton Mews hoogs aanbeveel aan my vriende en familie. Die verblyf het ons perfek gepas. Ons gashere het alles so gemaklik moontlik vir ons gemaak. Ons het sommer tuis gevoel, alhoewel ons ver van die huis was. Ons beplan om gou-gou weer terug te gaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely fantastic!

I would recommend Brighton Mews to all my family and friends. The accommodation suited us perfectly. Our hosts made everything as comfortable as possible for us. We felt at home. even though we were far away from home. We plan on going back very soon!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you. It was wonderful to have you all enjoy yourselves so much. We look forward to seeing you again.

Brighton Mews Guest Suites
Trishkar H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishkar H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay and friendly hospitality.

Myself and fiance stayed at Brighton Mews Guest Suites and we were welcomed with a friendly smile and a stunning room. We eenjoyed our stay and will definitely come again.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you, Trishkar! We look forward to welcoming you both again.

Brighton Mews Guest Suites
Bertus T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Gerieflik! Skoon en netjies.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Bertus
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit en julle ondersteuning!
Baie groete
André

Brighton Mews Guest Suites
Lizelle K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Die woonstel het alles gehad wat ons benodig. Stil woonbuurt en veilige parkering. Baie hartlike ontvangs.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Lizelle, vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Brighton Mews Guest Suites
Liezel V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Het in die selfsorg-ateljeewoonstel gebly vir een nag. Die eenheid is waarde vir geld. Dit het 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, yskas en ketel. Dit is binne loopafstand van die strand asook die Summerstrand Village Shopping Centre. Ons sal weer daar gaan bly.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Liezel. Ons waardeer dit en werk aan die 100%! Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Beste groete.

Brighton Mews Guest Suites
Beverley S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, clean, value for money!

My husband and I were very impressed with our self-catering suite. It was clean, comfortable and well-priced. Also convenient to the beach front and the Boardwalk.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you for your positive feedback, Beverley. Much appreciated! We enjoyed having you. Kind regards.

Brighton Mews Guest Suites
Tsepo M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tsepo M
Gesin met klein kinders

The place was safe and siutable for ages.

The accommodation was fine and the security was excellent. The hospitality of the rooms was five star all the necesary needs for self catering was there, next time it will my first option when going to Port Elizaberth for holidays.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you Tsepo. We appreciate your positive feedback. It was a pleasure to have you stay at BRIGHTON MEWS

Brighton Mews Guest Suites
Desire D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean.

We had a lovely time and the accommodation was very central to where we wanted to be.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Thank you for your feedback, Desire. We look forward to seeing you again. Sorry your rugby game did not go the Kings' way

Brighton Mews Guest Suites
Annemi J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi J
Saam met vriende

Uitstekende vriendelike en skoon akkommodasie.

Was baie vriendelik ontvang en geneem na ons skoon eenhede. Baie ruim en gerieflik gewees.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Annemi! Dit was 'n groot plesier vir ons om julle groep te ontvang. Ons is bly ons het aan julle verwagtinge voldoen.

Brighton Mews Guest Suites
Theuns B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek. Goeie pryse. Goeie diens.

Beslis 'n plekkie waar ek weer sal kom kuier.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie Theuns - ek antwoord eerder laat as nooit! Jammer oor die vetraagde respons. Jou boodskap het hier by my ietwat deur die vingers geglip. Nietemin, baie dankie daarvoor. Ons waardeer julle gesindheid en goeie terugvoer. Tot weersiens.
Groete,
André

Brighton Mews Guest Suites
Retha B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Die akkommodasie is baie mooi skoon, ruim en gerieflik. Baie sentraal en lekker loopafstand van die strand af. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, ons het heerlik gebly vir die week!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Hallo Retha
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Beste groete, ook aan die res van die groep.
André
NS: Het julle pakkie toe veilig aangekom?

Brighton Mews Guest Suites
Louis B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om van hulle fasiliteite gebruik te maak.

Almal was vriendelik, die plek was netjies en skoon, alles het gewerk, almal was baie behulpsaam, en dit was lekker om daar oor te bly. Ons sal graag weer daarheen wou gaan, en kan dit aanbeveel.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Baie dankie, Louis! Ons waardeer jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Beste groete,
André & Marina

Brighton Mews Guest Suites
Frieda V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V
Besigheidsreis

Drie heerlike rustige dae met goeie diens!

Was baie tevrede met alle aspekte van die woonstel (goed ingerig!) behalwe miskien privaatheid. Puik waarde vir geld, heerlik sentraal tov winkelsentrums en eetplekke en loopafstand van die see. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is afstandbeheerde motorhekke en alarmstelsel. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly met die volgende besoek!

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Beste Frieda,

Baie dankie vir julle belangstelling in Brighton Mews en vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Is daar iets wat jy moontlik kan voorstel om privaatheid in die eenheid waarin julle tuis was, te bevorder of te verbeter? Ons besef dat die boonste verdieping se gaste by julle ingang moets verbystap en dat dit steurend kon wees. Ons wil julle graag weer verwelkom by ons in die toekoms.

Vriendelike groete,
André

Brighton Mews Guest Suites
Doena S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon plek. Lieflike eienaars.

Baie skoon, vars heerlike plek om te bly. Die verblyf is baie ruim met alles wat jy kan nodig kry. Dis die ideale plek om saam met jou gesin te gaan bly. Ons bly beslis weer daar.

Brighton Mews Guest Suites's terugvoer

Doena, jammer ek volg nou eers op. Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Ons sien julle bae graag weer in die toekoms.
Groete,
André & Marina

Brighton Mews Guest Suites
Venus D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venus D
Saam met vriende

Veilige verblyf en vriendelike diens!

Baie tevrede. Ek sal die plek beslis aanbeveel. Eienaars baie behulpsaam.

Antoi F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en sentraal geleë.

Baie dankie aan Andre vir die goeie diens en blyplek. Regtig baie goeie waarde vir geld. Naby aan alles en baie veilig. Fantasties!

Edwin K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin K
Saam met vriende

Wonderlike ervaring. Definitief waarde vir geld.

Uitstekende ervaring. Sal dit by enige iemand aanbeveel.

Tes L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tes L

Dit was regtig baie lekker.

Sal definitief weer daar bly!

Nomonde M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I fell in love with the place the first time I browsed on the internet!

A quiet place, safe and easy to find. I love peaceful nights without any traffic on the streets, this was what we got. Friendly welcome by Andre and staff. The Village Mall is just around the corner with everything you need. This sure is the place to visit.

was R620
Vanaf R403
per nag (vir 2 persone)
was R620
Vanaf R403
per nag (vir 2 persone)
was R620
Vanaf R403
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 57, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmU5OTdhLTI0MTctNGQyNi1hMWE5LWZhZjVlMTcxZDM2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R620, nou Vanaf R403  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 57 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.98996 25.669603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!