Brills @ C

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brills @ C is 'n gesellige seekant-kothuis wat goed toegerus en net 1,2 km van die ongerepte Morganbaaistrand af is.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die badkamers is en suite. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n ingeboude stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer wat toegang tot die houtdek bied ontspan. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Morganbaai het 'n verskeidenheid restaurante en doendinge, soos gholf, rolbal, voetslaan, wandel, visvang, watersport, perdry en voëlkyk. Gaste kan ook by die Double Mouth Natuurreservaat gaan rotsklim.

Slaapplek

'n Bespreking by Brills @ C sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brills @ C gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false