LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brills @ C | LekkeSlaap
+8

Brills @ C

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Brills @ C
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mike V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en tevrede.

Skoon, netjies en oulike dorpie.

Alice S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S
Saam met vriende

'n Heerlike vakansiewegbreek by die see vir almal.

Baie dankie vir die flinke diens, duidelike kommunikasie en uitstekende verblyf. Die pragtige huisie is volledig toegerius met kook- en braaigeriewe, sowel as natuurlike vermaak vir die meer onbeweeglikes. Verder is dit binne loopafstand van die see vir die sportiewes en die plaaslike winkeltjie is ook net op met die bultjie. Die groter en goedkoper winkel is +-10 km verder in Keimond. Verder is die hotel altyd beskikbaar vir buffetetes of 'n skemerkelkie. Die mense is almal vriendelik en die plaaslike agent wat 'n ogie oor die huis hou is bereid om mense enige oomblik te hulp te snel. Ons het buiteseisoen gegaan en die stilte en rustigheid terdeë geniet. Die huis is lig, kleurvol en vrolik. Dit is 'n regte seehuis.

Brills @ C's terugvoer

Beste Alice, ons is so bly julle het die tyd by Brills geniet asook Morgan Bay self. Baie dankie vir jou positiewe insette, dit word opreg waardeer. Kom asseblief gou weer. Vriendelike groete, Antoinette Brill.

Brills @ C
Graham W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W
Saam met vriende

Excellent, far exceeded expectations.

Our stay at Brills was fantastic. Beds were very comfortable, the hose design was perfect for two couples and the balcony/braai area was great. The kitchen was more equipped than my own would’ve ever be. Showers had great pressure and the bathrooms are great. The house isn’t very close to the river or beach but that meant a more private experience with just a 2 min drive to the beach. I will definitely be staying there again as soon as possible. The 5 star system can’t do this place justice, it was magnificent!

Brills @ C's terugvoer

Dear Graham,
Thank you so much for your very positive review. We are so happy that you enjoyed your stay at Brills and we are looking forward to your next stay. Thank you for treating our house as your own.
Kind regards,
Neil and Antoinette Brill

Brills @ C
Melany G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, want die uitleg en toebehore in die huis gee alles wat 'n mens nodig het vir gemak en rustigheid.

Die huis se unieke rustic boustyl en meubilering werk, en die stoep is perfek. Die huis het regtig als wat mens nodig het, en ek en my man saam met my dogter en haar man het dit terdeë geniet, al is dit 'n entjie van die strand af. Ons geniet die stap want die area is baie pragtig. Ons sal dit beslis weer bespreek.

Brills @ C's terugvoer

Awwwww Melany baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Antoinette Brill

Brills @ C
Zoe B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe B
Saam met vriende

Excellent place, budget and accommodation for family and friends.

Great place to stay at on public holidays and weekends away.

Brills @ C's terugvoer

Zoe thank you so much for your very positive input. We are so happy that you enjoyed your stay and thank you for treating our home as your own. We look forward to host you again in future.
Kind regards,
Antoinette Brill

Brills @ C
Megan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay, the cottage is tastefully decorated and has everything you could possibly need! We loved our stay.

This cottage is in a lovely, quiet area of Morgan Bay, secluded and secure. Debbi showed us around the house and is a great host. She is a real gem.

Brills @ C's terugvoer

Thank you so much for your positive review. Such a pity that we were unable to meet you in person but Debi told us all about the delightful guests. We are so happy that you enjoyed your stay and hope to host you again in the near future.

Regards
Antoinette

Brills @ C
Nanet S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanet S
Gesin met klein kinders

Perfect stay for a family!

Loved our stay! It was perfect for our family of 4. Everything we needed was there and more! Will definitely book again.

Brills @ C's terugvoer

Hi Nanet,
We are so happy that you and your family enjoyed your stay at Brills @ C. Thank you for treating our house as if it was your own. We are so sorry that we were unable to meet you. We are looking forward to be hearing from you again soon.
Regards,
Antoinette

Brills @ C
Elsja W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsja W
Saam met vriende

Wonderlik!

Ons het lekker gekuier en gebly! Huis was pragtig en daar is alles wat jy nodig het en meer, tot 'n slow cooker, is dit nie oulik nie! Gaan vir seker weer daar bly. Hou die vensters toe! Bobbejane het ons brood en peanuts geëet! Ons sal dit vir almal aanbeveel, gaan gerus!

Brills @ C's terugvoer

Baie dankie Elsja vir jou positiewe resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het. Ja, ek is gek oor my kombuis en hou daarvan om ons vakansiehuis ook goed in te rig. Ek is jammer ons kon julle nie ontmoet nie, maar sien uit daarna om julle volgende keer persoonlik te ontmoet.
Vriendelike groete
Antoinette

Brills @ C
Annelia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uit wind, so mooi oop en lig.

Ons is vriendelik ontvang, drie mooi kamers, veral hoofslaapkamer. Lekker oop leefarea vir kuier en kosmaak. Heerlike balkon tussen groen bome.

Brills @ C's terugvoer

Ons is vreeslik bly dat julle die verblyf by Brills @ C geniet het, Annelia. Baie dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Groete, Antoinette.

Brills @ C
Louise W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Gesin met klein kinders

A very happy customer!

My family and I had such a wonderful holiday in Morgan's Bay staying at Brills @ C. It was perfect for my young children. We are returning in 2018.

Brills @ C's terugvoer

Louise, we are so happy that you enjoyed your stay at Brills @ C and thank you so much for your positive review. We are looking forward to hosting you again in December this year. Debi can also not wait to see you and your family again.
Regards,
Antoinette

Brills @ C
Roelene N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die verblyf was netjies en skoon.

Brills @ C's terugvoer

Ons is so bly julle het die verblyf geniet, Roelene en baie dankie dat julle sulke voortreflike gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Antoinette Brill

Brills @ C
Delmerie Ronwyne K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delmerie Ronwyne K
Gesin met klein kinders

Fun filled family break away weekend! Thanks so much!

We experienced a beautiful and restful holiday away from Grahamstown and look forward to booking in again. Thanks for a wonderful time.

Brills @ C's terugvoer

Ah Denver, we are so happy that you and your family enjoyed your stay so much. You were the most amazing guests and we are really looking forward to seeing you again soon. Regards Antoinette

Brills @ C
Silvia B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Ons het dit so baie geniet. Die huis is uitstekend toegerus en pragtig. Debbie het ons so vriendelik ontvang en ons baie spesiaal laat voel. Ons wens ons kon langer bly maar sal beslis weer aanklop.

Brills @ C's terugvoer

Sylvia, ons is werklik dankbaar dat julle so lekker gebly het en ons waardeer die positiewe kommentaar. Kom bly gerus gou weer by ons.
Groete,
Antoinette Brill

Brills @ C
Jan R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Gesin met klein kinders

Goeie waarde.

Alles wat mens nodig het - lekker gebly en diens was baie goed. Dit is egter nie "stapafstand" van die see af nie.

Brills @ C's terugvoer

Jan, ons is so bly julle het die verblyf geniet by Brills @ C en baie dankie vir jou positiewe insette. Die huis is 1.1 km van die see af en vir sommige mense is dit naby genoeg om te stap en vir ander nie, maar dankie dat jy dit uitgewys het. Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Antoinette

Brills @ C
Marius C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Gesin met klein kinders

Gemaklike en gerieflike verblyf!

Die huisie voel soos vakansie! Prakties ingerig, skoon en privaat. Kan dit aanbeveel!

Brills @ C's terugvoer

Marius, ons is so bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir jou positiewe insette. Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Antoinette

Brills @ C
Christi T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi T
Gesin met klein kinders

Mooi en gemaklik.

Die huisie is baie mooi met 'n pragtige uitsig. Dis baie gemaklik ingerig. Die enigste kwaal was die beddens se matrasse wat taamlik hard is.

Brills @ C's terugvoer

Hi Christi. Dankie vir jou kommentaar. Ons is so bly julle het die verblyf geniet en jammer julle het die matrasse ongemaklik gevind. Ons sal beslis daarna kyk.
Groete
Antoinette

Brills @ C
Leon A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon A
Gesin met tieners

Dit was gerusstellend om die 2 aande daar te kon deurbring.

As ons iets kon bysit wat wel 'n verskil sal maak is dit dat lugversorging in die kamer of net in die leefarea nogal 'n welkome ekstra sal wees vir die warm dae en aande.

Brills @ C's terugvoer

Baie dankie vir jou voorstel, Leon. Ons sal beslis kyk na 'n lugversorger vir die warm dae.
Groete
Antoinette

Brills @ C
Marie F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Saam met vriende

Stunning!

As Vrystaters sou ons net graag nader aan die see wou wees.

Brills @ C's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar, Marie. Groete. Antoinette

Brills @ C
Marina K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Excellent!

Most well-equipped self-catering accommodation we've ever stayed in. Love the place! Great service and overall experience. Definitely recommend it.

Brills @ C's terugvoer

Your positive review is much appreciated, Marina. We are very happy that you enjoyed your stay. Regards. Antoinette

Brills @ C
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanglewoodweg 187, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYWYzZTNlLTE4MTktNGQwOS05MTkzLTc3ZWMzOTYwZTc0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 187 Tanglewood Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.702803308441 28.339331005763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!