LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brimstone Cottage | LekkeSlaap
+31

Brimstone Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 27 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Curry's Post-weg, D293, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brimstone Cottage bied rustige verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die Midlands Meander-roete. Die Midlands Meander het heelwat bekoorlike dorpies wat verblyf, trouvenues, restaurante, kafees, plattelandse doendinge, wildreservate, avontuursport, foreldamme, historiese landmerke en unieke kunsvlyt bied.

Dié rustieke klipkothuis is op die plaasdam se oewer geleë en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe.

Gaste kan voetslaan en bergfietsry op die plaas, visvang, perdry, hengel, voëlkyk en fietsry in die omliggende areas geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Brimstone Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Curry's Post-weg, D293, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
was R1 400
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Curry's Post-weg, D293, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467019916ff7e967449cd577325d0f3de55514f787780f83a8e711c7691286a1355b2157781db42e74166db9699488d1fe19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R910  per nag (plek vir 2) Curry's Post Road D293 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.309875254875 30.134616660901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!