Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brinksfontein Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Brinksfontein Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anneke B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, balm for the soul!

Our hostess was very welcoming with a home-baked plaasbrood and some of the nicest peach jam! We truly loved everything about it. A long drive from CT, so in our opinion, not for only a weekend, but so very worth it. We cycled, walked, spent hours in the very clean and welcoming cold (or hot if you chose) splash pool. Comfortable beds, bedding pristinely clean and fresh. The photos do not do this 'piece of heaven' justice. There is WiFi and it worked well until the services were down in the entire area. Will definitely be back. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir die kuiertjie Anneke! Waardeer!

Brinksfontein Guest House
Nikki V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Karoo at its magnificent best.

Due to unforeseen circumstances, we had to delay our trip by a month. This was a blessing in disguise. The water damage caused by the recent heavy rains was more than made up for by the abundant flora in bloom. The vast expanse of Karoo solitude and beauty around us was breathtaking. There was also so much landscape to explore. This is definitely on our list of places worthy of a second visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir die inloer Nikki! Ons wag vir julle vir n 2de keer!

Brinksfontein Guest House
Tania B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Karoo-stilte laat jou jouself weer vind.

Ons is in die omgewing verwelkom met die mooiste Karoo-veldblomme wat glad nie vir die Namakwalandse blomme hoef terug te staan nie! Dankie, Rae, dat ons en ons viervoetkind, Brinksfontein, met als wat ons nodig gehad het, kon geniet! Daai tuisgebakte broodjie en konfyt waarmee jy ons verwelkom het, is beslis 'n wenner. Die Karoo het weereens ons harte gesteel, veral toe ons die oggend van ons vertrek met sneeu begroet is (nou nog spyt dat ons nie nog 'n slapie kon bly nie). Ons het Brinksfontein reeds vir 'n paar gesinne aanbeveel. Tot weersiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie Tania!

Ons sien julle weer!

Brinksfontein Guest House
Ezelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle M
Saam met vriende

We had a great time. The place has everything you need. Absolutely friendly hostess.

Rae greeted us with homemade bread It was amazing! What a gem! We loved every moment. We had a great relaxing stay. The house was well equipped and the inside and outside braai areas make it a great stay all year round. The wood-fired tub was a real treat in the icy cold weather once we got it warm enough (tip: start the fire a few hours before depending on how hot you want it, it doesn't take that much wood to warm up). Amazing accommodation with everything needed for a lovely peaceful and private getaway. We will definitely see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie Ezelle!

Sien julle weer!

Brinksfontein Guest House
Corrie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Baie lekker.

Baie lekker gewees by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, sien weer.

Brinksfontein Guest House
Sophia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, sterre, vars lug. Waarvoor meer kan jy vra?

Rae Myburgh is 'n uitstekende gasvrou wat ons verwelkom het met vars plaasbrood en appelkooskonfyt. Brinksfontein het ons hart gesteel in die 5 dae wat ons daar was. Kilometers ver van mense, heerlike stap/bergklim avonture (pak net ordentlike stapskoene in, tekkies kan ook werk), jy sien die mooiste planteruik en verskillende vetplante eg aan die area. Pragtige murasies rondom ons waar daar skatte rondlê om op te tel. Die Brinkshuisie was so knus en pragtig. Ons het elke aand 'n vuurtjie binne gemaak en lekker voor die kagel gesit en soetwyn gedrink. Elke oggend en aand kan jy 'n heerlike stort geniet wat met gas warm water gee. Die huisie het sonkrag en bied twee krag punte vir die yskas en 'n oulike ysmasjien. Dames kan heerlik hul hare droog maak in die winter. Geen TV nie, maar jy het dit nie noig nie! Daar is WiFi. Geniet die stilte weg van die stad, gaan stap, of lees 'n goeie boek in die sitkamer waar die oggendson jou wakker maak. Ons het heerlike geslaap met warm beddegoed en warm komberse. Buite kan jy lekker sit en braai en selfs sterre sien wat jy nie erens anders so mooi kan sien nie. Die buite-swembadjie kan gestook word en in die winter kan jy lekker warm sit met 'n glasie wyn. Ons twee Schnauzers was baie welkom daar, die plaas is omhein. Hulle het die stappe van 8-10km vreeslik geniet as jy uit die hek loop. Moet nie bekommer oor hout — Rae voorsien sakke en sakke! Bring alle kosse en dranke wat jy benodig. Jy kan nie vinnig "Spar" toe ry nie! Ons gaan sommer nou elke Junie-vakansie gaan so iemand anders moet nie boek nie! Grap net, maar nogsteeeds!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie Sophia! Sien julle Volgende jaar!

Brinksfontein Guest House
Nicolene R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die siel. Die Moordenaarskaroo klim diep in jou siel en hart in. Jy sal vir seker weer wil terugkeer. Pragtige, ongerepte landskap, mooi natuur en rustigheid.

Die huis was lekker uitgerus en daar is alles wat jy benodig. Ons het lekker warm geslaap en heeldag kaggel gemaak. Pragtige natuurskoon en saligheid vir die siel. Dankie aan Rae vir die lekker varsgebakte broodjie, konfyt en die lekker boeresepie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir die kuier! Sien weer.

Brinksfontein Guest House
Nick Y - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

This authentic farm-stay deep in the Moordenaarskaroo provides balm for the soul.

Lovely authentic farmstay deep in the Moordenaarskaroo. Far removed from the troubles of the world. It has everything you need for self-catering - even an ice-maker - and the good Wi-Fi signal is a bonus should you choose to stay in touch. Take your hiking shoes and mountain bikes as there are plenty of farm tracks to explore, and costumes for enjoying the splash-pool-cum-hot-tub afterwards. No matter which side you come from there's a good deal of challenging gravel track to face, and if it's been raining, best go there in a AWD SUV or 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met vriende

Very nice.

Farm is far from town on a reasonable dirt road but worth it for the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir die kuier Hans. Sien julle weer.

Brinksfontein Guest House
Darius V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Besonders lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir Julle Darius.
Ons sien binnekort weer!

Brinksfontein Guest House
Maria C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en ontspanning.

Dit was presies die wegbreek wat ons nodig gehad het. Alles was soos bespreek met die gasvrou en ons het heerlik gebly, die verwelkomingsbroodjie en konfyt was 'n bonus en baie geniet en waardeer. Veilig gevoel, lekker gestap en draf op die plaas en verder net gerus en gelees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Maria,
Dankie vir julle. Ons wag vir julle vir julle tweede kuiertjie. Ons is bly ons kon vir julle die waarde gee van net wees.
Brinksfontein-groete

Brinksfontein Guest House
Erika D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met vriende

Karoo-stilte op sy beste.

Drie dae lekker ontspan, gestap en stilte geniet - alles waarvoor jy Karoo toe gaan! En bederf met vars plaasbrood en appelkoos jam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Erika, dankie vir die kom herlaai by ons. Sien julle gou weer.

Brinksfontein Guest House
Stefano S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S
Saam met vriende

Dis ver - ver verby lekker! So in die middel van nêrens en niks is die natuur ongelooflik en kry jou siel rus.

Rustige saligheid. Weg van geraas en 'n helder oop sterrehemel wat vrede bring in jou gemoed. Ons was 6 grootmense, 2 kinders en 'n jong Great Dane, en elkeen van ons het die naweek ongelooflik geniet. Ure se gesels en saamkuier om 'n vuur wat nooit uitgebrand het nie. Staptogte tussen die plante en heuwels. Rustigheid sonder selfone en TV. Braaivleis en potjie maak - en Rae se tuisgebakte brood. Lekker warm gas-geiser stort. Warm slaap met vere-duvet en warmwaterbottel. En nog gesels en kuier en mekaar dieper leer ken. Soos Arnie gesê het "we'll be back!".

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir jul kuier! Ons wag vir julle 2de koms van uitrus en Memories maak.

Brinksfontein Guest House
Jacolene J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene J
Gesin met klein kinders

Rus en vrede. Laai jou batterye hier.

Ons het ons 5 nagte by Brinksfontein baie geniet. Die oopplan huis is lieflik sonnig en die braai/kaggel in die middel van die huis is effektief om die huis in die aand warm te hou. Ons soggens vroeg uitgery om 'n koffietjie in die veld te drink en te kyk hoe die son opkom. Jy kan ook in die veld braai. Die sonsopkoms en -ondergange bied fantastiese geleentheid om foto's te neem. Die sterre is ook natuurlik ongelooflik. Rae se varsgebakte broodjie en konfyt het gemaak dat ons, ons spyskaart vir die eerste aand moes aanpas. Lieflik! Ons beveel Brinksfontein vir seker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir julle! Ons sien binnekort weer.

Brinksfontein Guest House
Sharon R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, off the beaten track, very friendly host, loved the home baked bread and jam gift on arrival.

It is remote, off the grid, beautiful farm house with views, friendly host and genuineness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie Sharon.

Ons is bly julle het kom kuier. Sien julle weer.

Brinksfontein Guest House
Jolene B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best birthday ever.

I've long ago realised that true beauty will not be found around the edges of anything or anyone, one really needs to want to experience or see beauty by delving even further inside the edges, more to the core. This place is one of those majestically beautiful places that only a few will ever gets to experience in their lifetime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Dankie vir julle.

Brinksfontein Guest House
Elane D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane D
Gesin met klein kinders

Rustig!

Ons het heerlik hier gebly! Die pad was nogal lank, en moet vir seker met 'n bakkie aangepak word. Ons het heerlike varsgebakte brood en konfyt gekry met aankoms. Alles was baie mooi skoon en netjies. Die uitsig was baie mooi asook die sterre. Daar was WiFi, maar geen sein nie. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Brinksfontein was ons altwee se eerste ervaring van die Karoo. Dit was onvergeetlik, ongelooflik en ondenkbaar mooi, kalm en rustig. Dit is presies wat ons altwee nodig gehad het. Rae, jy sal nie verstaan hoeveel dit beteken het vir ons dat ons julle pragtige plek vir die naweek kon geniet nie. Ek is vir ewig dankbaar aan julle. P.S. daardie vars brood was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L
Gesin met tieners

Vêr van alles in vrede!

Rae was vriendelik en warm. Die kliphuisie is eenvoudig en mooi, net reg vir die Karoo. Ongelukkig het die houtvuurswembad nooit warm geword nie! Dit sou die ervaring ideaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en gasvry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eliztien V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliztien V
Gesin met klein kinders

Heerlike Karoo kuier gewees!

Rustige plek en kinders het so lekker gespeel en verken! Wonderlike oorblyplek vir mense wat op reis na Kaap is! Dis so rustig en stil en ideaal vir iemand wat bietjie wil ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met tieners

Rustige naweek in die sneeu.

Ons gesin van 5 het baie lekker gekuier, gestap, slaap ingehaal en in die sneeu gespeel. Niemand het TV of sosiale media gemis nie. Ons is lief vir die Karoo en vir die isolasie en daarom kan ons Brinksfontein sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ammie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ammie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil plaashuis waar mens jouself kan herlaai!

Brinksfontein was presies wat ons nodig gehad het om te ontspan en die pragtige sterre hemel in die aand te waardeer! Die aandete wat ons bestel het was wonderlik en die potbrood onverbeterlik! Dit was so ruim ons het sommer meer as 2 dae daaraan geëet. Ons het sommer ons 2 dae net daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustig.

Vir 'n wegbreeknaweek is dit die plek om te wees. Daar kort net 2 perde om die asemrowende plek te explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome E
Saam met vriende

Rustigheid.

Was heerlik verras deur warm tuisgebakte brood en konfyt, lekker bottel koue wyn in die yskas. Baie vriendelik ontvang deur Rae en klein Brink. Saterdag het Alwyn en Rae vir ons verder op die plaas gewys waar hulle met uie boer. Die rustigheid was ongelooflik en die vars lug. Geen selfone of iPads heel naweek! Heaven! Die sterre was iets wat mens net van lees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrea A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrea A
Gesin met tieners

Uitgerus.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Ongelooflik mooi en doodstil. Die grondpad is bietjie lank, maar sal dit weer ry om daar te bly. Dis die plek waar jou kop en siel weer bymekaar kom. Wens ons kon langer gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cr S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cr S
Saam met vriende

Baie gerieflik en rustig.

Ons het die kuier so geniet. Net ontspan en die Karoo se rustigheid ervaar. Ons was baie mooi ontvang en sulke vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Gerieflik met alles wat nodig is, selfs meer as genoeg sonkragbeligting, elektrisiteit word nie eers gemis.

Brinksfontein is die ideale Karoowegbreek. Die stilte ver van stadsgeruis, stroop jou gedagtes tot rus. Verskote klipgesaaide landskap met sy unieke prag, 'n ywerige fotograaf se droom. Die huis is gerieflik ingerig, en vir die koeler aande is die gesellige binnebraai 'n plus. Die beddens is ook gemaklik, met snoesige donsduvets en kussings. Rae se gulhartige bederf met stomende tuisgebakte brood, en 'n fles koffie, heerlik op die stoep. Wat meer kan mens vra. 'n Baie spesiale "Trip down memory Lane". Baie dankie Rae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid, vrede en rus vir die siel.

Die twee nagte by Brinksfontein was hopeloos te min. Nou sal ons weer moet gaan. Die afgeleë stilte is net wat ons gesoek het. Ons kon heerlik stap om die berge en vlaktes op die plaas te verken. Die huis het alles gehad wat nodig is, alhoewel 'n stel handdoeke gaaf sou gewees het. Gelukkig het ons ingepak. Ons sal weer kom as dit donkermaan is, want ek moet nog foto's van die Karoo sterrehemel kom neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brinksfontein Guest House se terugvoer

Hallo Peter

Ek is bly julle het dit geniet. Ons wag julle, vir donkermaan.

Goeie dag verder.

Brinksfontein Guest House
Danie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Karoo met sy magiese krag en mooi het ons by Brinksfontein gastehuis ontvang in oorvloed, wat 'n voorreg!

'n Vars gebakte brood het ons met aankoms by Brinksfontein ingewag, heerlik! Liglanterns, sonlaaiers, gasstofie en gas-warmwater het elektrisiteit onnuttig gemaak. Dié plaashuis met sy dik mure was heerlik warm en gasvrou, Rae, het gesorg vir pragtige beddegoed en eetgerei. Ons kuier van twee nagte was te kort, maar het dit terdeë geniet. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaar Karoo-hartklop en -gasvryheid.

Ons het bespreek a.g.v. Jan Braai se program en is nie teleurgestel nie. Rea het die ekstra myl geloop met heerlike tuisgemaakte konfyt en Muskadel vir die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Asemrowende Karoonag.

Die grondpad het soos 'n ewigheid gevoel ... maar elke stukkie die moeite werd. Ons het van kleuters tot tieners gehad en almal sê een oorslaap is te kort. Sal dit graag weer wil doen vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike en onvergeetlike ervaring.

Vir iemand wat die Groot Karoo wil ervaar sal jy nie 'n beter plek kry nie. Die gasvryheid en gemak van die verblyf is voortreflik. Ons sal verseker weer gaan en beveel dit beslis sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Die hoogtepunt van ons vakansie!

Na 'n lang grondpad was dit 'n aangename verrassing om so 'n goed toegeruste huis met alle nodige geriewe te kry. Sal definitief terugkom, veral in die winter en dan sommer 'n paar dae bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashe B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashe B
Gesin met tieners

Puik verblyf onder die sterre.

Die grondpad soontoe maak mens skepties, maar ons verwagtinge was oortref toe ons daar aankom. Dis mooi skoon, netjies en goed toegerus - mens vergeet skoon daar is geen sein of elektrisiteit nie. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Afgesonder en Karoo stilte op sy beste!

Ongelooflike mooi area, afgesonder en stil. Sal volgende keer vir ten minste 4-5 dae hierheen wegbreek. Oorgenoeg stapplek en bergfietsry plek. Huis is baie goed ingerig, en speletjies en inkleurboeke vir kleuters. Roete tot by die huis liefs met SUV of bakkie, 'n gewone sedan sal sukkel. Beplan mooi en vat genoeg eet en drinkgoed, die dorp is ver. Definitief 'n bestemming as jy wil wegbreek na 'n veilige, afgesonderde area met die mooiste Karoo natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brinksfontein, 70 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YjgwMzRlLWU3M2UtNDYyYi1hODQwLWZmMDBjY2NmNzgyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 36 5 1 5 Brinksfontein 70 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.728154670323 20.932189332379