LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brits House in Arniston | LekkeSlaap
+10

Brits House in Arniston

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Brits House in Arniston
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Howard C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Howard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It was very nice to stay there.

Simon S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Saam met vriende

Fantastic.

Baie lekker gebly. Kom definitely weer.

Shireen J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen J
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons het ons tydjie baie geniet en sal weer daar wil gaan kuier.

Myrna W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna W
Saam met vriende

Heerlik, gerieflik en sentraal geleë.

Alles was gerieflik, voldoende en skoon in huis en buite. Ons was 7 persone en ruimte het verseker dat ons nie in mekaar se spasie beweeg nie. Die bed in hoofslaapkamer was egter baie ongerieflik en die paartjie het gekla dat water in stort te vinnig koud loop. Verder moes motors buite parkeer, terwyl agterplaas groot oop ruimte vir parkering het. Die een paartjie was bekommerd omdat bakkie gelaai was. Klein tuinhekkie verhoed motors om agter te parkeer. Verder sal ek enige groot groep daarheen aanbeveel. Die omgewing is rustig en presies wat mens soek wanneer met vakansie.

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzt0hyjPMtmdr8LFvEPMqrujJFQ9Y2OS6WJNaQskE0S5C3H9Mw4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070  per nag(plek vir 6) 4 5 1 5 5 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.66581 20.226136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!