Broad Oaks Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Broad Oaks Cottage is 'n knus kothuis vir 2 gaste in die rustige La Sandra-woonbuurt in Somerset-Wes.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus. 'n Ontbyt wat uit vrugte, jogurt, muesli, beskuit, tee en koffie bestaan, word voorsien.

Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n balkon.

Somerset-Wes bied verskeie restaurante en koffiewinkels. Daar is ook verskeie besienswaardighede en doendinge soos wyntoere na wynplase, gholfspeel, bergfietsry, voetslaan en 4x4-roetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Broad Oaks Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Broad Oaks Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za