Broadway Self-catering Durbanville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Broadway Self-catering Durbanville bied gerieflike blyplek in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in 'n stil, rustige en luukse buurt in Durbanville. Die woonstel het sy eie ingang en verseker so gaste se privaatheid.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, sitkamer en oopplan-kombuis en -eetkamer. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer en gaste het toegang tot WiFi. In die kombuis is 'n yskas, oond, stoof, ketel en mikrogolfoond, asook etenstafel met 4 stoele. Die kombuis lei na die stoep met braaiplek en toegang tot die tuin.

Die woonstel is sowat 8,4 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum, 2,7 km vanaf Durbanville Medi Clinic, en bied toegang tot vele wynplase in Durbanville. Daar is verskeie restaurante in die omgewing vir gaste om van te kies. Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 33,2 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Broadway Self-catering Durbanville sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Broadway Self-catering Durbanville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za