Bronberg View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bronberg View Guesthouse is in Pretoria-Oos en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 5 kamers, elk met 'n privaat ingang. Van die kamers bied 'n uitsig oor die swembad, tuin of Bronberg. Daar is 3 kamers met 'n badkamer, en die ander 2 deel 'n badkamer.

Die kamers het koning- of koningingrootte-beddens, asook 'n driekwartbed of 'n stapelbed in sommige van die kamers. Daar is 'n plafonwaaier en muurverwarmer in elke kamer, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n TV met DStv, en 'n eetkamer. Gaste kan afkoel in die swembad, of die braaigeriewe in die lapa gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Dele van die gastehuis word via trappe bereik en kan dus problematies wees vir baie jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bronberg View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false