Somerstrand Akkommodasie by Brookes Hill Suites 223 | LekkeSlaap
+17
+17

Brookes Hill Suites 223

  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-rylaan, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Brookes Hill Suites 223 is 'n woonstel in Somerstrand, Port Elizabeth se hoofstrandarea. Dit is loopafstand van die strand, winkels, restaurante, onthaalsentrums en die nuwe Boardwalk Casino-kompleks af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is die beste geskik vir 4 volwassenes en 2 jong kinders. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamerstel bied 'n slaapbank vir 'n kind onder 10 jaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Skoonmaakdienste is ook beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Brookes Hill Suites 223
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Brookes Hill-rylaan, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brookes Hill Suites 223 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-rylaan, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwYzA3Mzk4LWU4MzYtNGNiOC1hMjA0LWU5ZjVmNmM3NjBiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Brookes Hill Drive Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978420828779 25.651230812073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za