Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklands House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Surbiton-straat 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af.

Geriewe soos WiFi, DStv en 'n DVD-speler is alles beskikbaar in die en suite-slaapkamers insluitend komplimentêre tee en koffie, verhitte handdoekrelings, 'n yskassie en 'n kluisie.

Van die geriewe by die instansie sluit in: 'n pragtige tuin met 'n swembad, 'n rolbalbaan, Petit Shiraz-wingerd en buitebraaigeriewe.

Ons kan klein konferensies en werkswinkels akkommodeer vir tot 12 afgevaardigdes, asook privaat middagetes en aandetes vir tot 30 mense. Ons kan ook klein troues akkommodeer.

Die onthaalkamers op die onderste vloer het hoë persstaal-plafonne, twee van die kamers het ook werkende Victoriaanse marmerkaggels en ons sonkamer is die ideale plekkie indien jy graag op die rusbank wil opkrul met 'n goeie boek en 'n uitsig oor die tuine.

Daar is 7 restaurante binne 'n 5 minute stappie van ons af en die Rustenburg Meisieskool en Rooikruis Kinderhospitaal is ook net ongeveer 10 minute se stap ver. Nuweland se krieket- en rugby-stadions is net 'n halfuur se stap ver en net 5 minute agter die stuur (afhangend van verkeer) sal jou by die Universiteit van Kaapstad bring. Die wonderlike strande van Kaapstad en die Kaapse Wynlande is ook almal na aan ons, wat Brooklands House die ideale basis maak wanneer jy Kaapstad besoek. Vir sakereisigers kan ons 'n vroeë ontbyt of sake-ontbyt/middagete/aandete voorsit en daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel vir tot 12 motors ook beskikbaar. Met gasvrye, reis-ervare eienaars, Philip en Sandra Engelen van Cobham in Surrey, wat al 20 jaar in die gasvryheid-industrie is, is dit geen wonder dat jy definitief by ons in goeie hande is nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Brooklands House
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 13

Ligging

  • Surbiton-straat 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brooklands House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Surbiton-straat 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcf2b75d63fef2085d06313cc6afd2977811b3ab28c561210dff321347c384efb61748994398b1aaaeec4c2c154e8d01614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Surbiton road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -33.95275 18.48023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem