Brookes Hill Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Word wakker met 'n panoramiese uitsig oor die blou Indiese Oseaan en die geluide van branders, neem lang wandelinge op die ongerepte Humewood-strande, of ry na Port Elizabeth, "Die Vriendelike Stad". By Brookes Hill Suites sal jy so tuis voel soos by jou eie huis en die kamers is toegerus met alles wat vakansiegangers en sakereisigers benodig.

Jy kan dit alles ervaar by die wonderlike Brookes Hill Suites, met 100 ateljee- en selfsorg-suites en moderne konferensiegeriewe vir tot 50 afgevaardigdes en ons professionele personeel. Brookes Hill Suites beskik oor al die nodige geriewe om gaste tuis te laat voel.

Die hotel spog ook met 'n groot verskeidenheid geriewe, insluitend 'n speelkamer en swembad. Hierdie luukse gesinsoord is stapafstand van die strand, met maklike toegang tot die lughawe, verskeie toeriste-besienswaardighede, sowel as Port Elizabeth se middestad. Daar is ook WiFi, DStv, 'n restaurant en dit is slegs 5 km vanaf Port Elizabeth se lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brookes Hill Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 318 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false