LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brookshill | LekkeSlaap
+35

Brookshill

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Brookshill
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roy D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende slaapplek.

Johan B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag verblyf.

Die gasheer het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Ons kan Brookshill aanbeveel vir veilige en rustige oornag verblyf.

Susan T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Gesin met tieners

It was everything we could have hoped for and more.

Wonderful welcoming home with lovely character and stunning views of the mountains. Close to all amenities. Charmaine is a wonderful considerate host and is exceptionally helpful.

Wilmien V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien V
Enkelreisiger

Baie veilig, hulpvaardige en vriendelike gasvrou .

Heerlik gebly! Sal definitief weer daar bly. Baie netjiese kamer met alles wat jy nodig het!

Riaan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, privaat, basies en goed geleë.

Vriendelike en opregte gasheer. Die eenheid se badkamer bietjie beknop, maar andersins was ons hoogs tevrede. Ons was onder die indruk dat ontbyt ingesluit was, wat toe nie die geval was nie.

Brookshill se terugvoer

Hello Riaan, so jammer oor die ontbyt. Dit is 'n opsie wat ons bied teen 'n ekstra koste van R 60.00 per persoon.
Jul is wel welkom om in die vervolg daarop te kliek en dan sal ons daarvoor voorsiening maak. Groete, Charmaine.

Brookshill
Ronel M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek geniet, plek is netjies.

Ons sal beslis weer gaan. Goeie ontvangs.

Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitziastraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVHN01MAiKG0YnVBhktBaruGcU2dypJRCZkwmMPVmJjnLZfX6E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Strelitzia Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.065129681466 18.824092236784
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!