LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Broughton Beach House | LekkeSlaap
+24

Broughton Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Broughton Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis. Die huis is op die strand in Jeffreysbaai geleë en het 'n stoep, privaat parkeerplek en gratis WiFi.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 2 met koninggrootte-beddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het lugversorging en 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig.

Gaste kan die Kabeljous Natuurreservaat, Kabeljous-riviermonding en The Point besoek, wat 'n gewilde plek vir branderplankryers is. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 84,2 km van die huis af. 'n Gratis lughawe pendeldiens is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Broughton Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Tecoma-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R14 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQnwP4npvSNCNswt3k7Jnz14MuG2LtesqEcWN4MKUq8oKXyso5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R14 000  per nag (plek vir 8) 28 Tecoma Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.021029123425 24.928537271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!