Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brown's Cabin and Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir trougaste.

Verblyf word aangebied in selfsorg-eenhede met ononderbroke uitsigte op die Magaliesburg-bergreeks. Dit is ideaal vir gaste wat een van die vele troues wat by die gewilde venues in die omgewing gehou word, wil bywoon. Akkommodasie word aangebied in Brown’s Cabin, Brown’s Cottage, Aloe Suite, Browns Suite, De Wets Cottage en Pecan Cottage. Let wel dat die Aloe Suite en Browns Suite nie selfsorggeriewe het nie.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die omgewing, soos warmlugballonvaarte (5 km weg), wandelings saam met olifante, wildritte en perdry. Gaste kan restaurante, Van Gaalen se kaasplaas, Afrika-kunsvlytmarkies en kunsgalerye besoek. Die Cradle Health Spa is naby ons geleë en bied luukse spa-behandelings, spa-geriewe en verskeie mediese dienste aan. Brown's Cabin and Cottages is ongeveer 105 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ongeveer 36,4 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 263 resensies vir Brown's Cabin and Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Brown's Cabin and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Lane, langs die R560 (plaasnommer S19/21), Browns Cabin and Cottages, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02dd3d46fe23e5eeae2406f6bbb7f7f8d417617558147d025d7c7b32e5fcf41d3dba4f9edde1c3ae6020dac8991ca6d72242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 263 5 1 5 Mill Lane, off the R560 (farm number S19/21) Browns Cabin and Cottages 0232 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.7794163554 27.765048891306